Join the most popular community of South African swingers now
Login
Lulman
8 hours ago
Straight White/Caucasian Male, 77
0 km · Johannesburg

Stories

In die eerste aflewering van hierdie storie het ons aandag gegee aan pampoenspoke en mummies op Halloween-swiengerspartytjies. Hier volg nou ’n relaas oor vampiere. Enkelmans veral moet bedag wees op vampiere op swiengerspartytjies. Dis gewoonlik vrouens wat hul lang tande diep in jou nek inslaan vir bloed en onderlangs jou mansaad uit jou uit melk. As jy ‘n BDSM-liefhebber is, kan dit vir jou werk; andersins kan jy bedro...

Score 1 1
0
193 Views 193
3.3k words 3.3k words

Halloween-swiengerpartytjies – ken die gruwels en swieng lekker

Maak die beste van Halloween-swiengerspartytjies met al hul grillerighede.

Dis dié tyd van die jaar dat jy Halloween-partytjies kry, ook swiengers-Halloween-partytjies. Vir dié wat nuuskierig is oor hoe so ’n swiengerpartytjie moontlik kan verloop, hier is ’n bietjie raad. As jy ’n swienger is, wil jy tog seker maak jy het heerlike swiengerspret, so tussen al die grillerige goed deur. Die advies hier is vir stout ingestelde volwassenes wat uit die boks kan dink en is gebaseer op ondervindings oo...

Score 1 1
1
408 Views 408
1.4k words 1.4k words

Mary Ann en Jeff leef hul geil begeertes uit

Deel 7: Suzie en Danny vertel hoe om te vorder met die inisiasie van ‘n jong paartjie tot waar daar twee nat poese en twee stywe piele is

Mary Ann is absoluut verwonderd oor die tegnieke wat Suzie en Danny aan die dag lê met hul ontgroening van jong swiengergroentjies. Dêmmit, hulle dink net mooi aan alles, dink sy as sy vir almal op die woonwadek nog ‘n glasie pynappelsap skink. Sy wonder hoe sy en Jeff sal vaar as hulle ‘n jong paartjie moet inisieer. Daar was reeds so twee of drie maande gelede ‘n groentjiepaar by die klub. Maar behalwe ‘n kort geselsie...

Score 4 4
0
738 Views 738
4.1k words 4.1k words

Mary Ann en Jeff leef hul geil begeertes uit

Deel 6: Die ontgroening van die paartjie vorder tot waar die vrouens kaal bolyf is en die nuwelingvroutjie haar man trilsmul

Suzie vertel verder: “As ons weer in die kamer is, sal ons diplomaties die paartjie vra: ‘Hier is ons nou weer – reg vir julle. Wat wil julle hê moet ons doen?’ Want sien, dit help om die inisiatief aan hulle oor te laat. In die meeste gevalle sal hulle nie weet wat om vir ons te sê nie. Die gesigte sal strak wees. Soms sal hulle prontuit erken dat hulle nie weet hoe om verder te gaan nie. Party sal ons aankyk en vra vir...

Score 3 3
0
504 Views 504
3.3k words 3.3k words

Mary Ann en Jeff leef hul geil begeertes uit

Deel 5: Suzie en Danny brei uit op hul verleidingstegnieke met jong swiengergroentjies

Toe die gesprek weer platonies raak, probeer Mary Ann dit in ‘n ander rigting stuur. Sy is van mening dat die geselsery moet voortbou op Suzie en Danny se inwyding van groentjies. Sy kan sien hulle raak opgewonde as hulle daaroor praat. Sy is redelik oortuig dat hoe meer Suzie en Danny oor hulle kienks met haar en Jeff deel, hoe meer geil dit hulle op. En dis mos wat jy by jou swiengmaats wil hê teen die tyd dat julle beg...

Score 9 9
0
585 Views 585
1.9k words 1.9k words

Mary Ann en Jeff leef hul geil begeertes uit

Deel 4: Bekendstelling van die gaste aan die motorwoonwa en eerste ontkleding tot volle naaktheid

Mary Ann wil eers dinge in ‘n ander rigting stuur voordat Suzie en Danny verder vertel van die inwyding van jong swiengergroentjies. Meer geilheid in die gesprek is nodig, dink sy. En dis ook tyd dat daar ook ‘n bietjie vordering is in die rigting van ‘n spelery met Suzie en Danny. Sy gaan naaktheid nou in die gesprek inbring, neem sy haar voor as sy sê: “Hoor hier julle, ons wil bittergraag meer weet van die inwyding van...

Score 7 7
4
588 Views 588
1.5k words 1.5k words

Mary Ann en Jeff leef hul geil begeertes uit

Deel 3: Die pare deel hul swieng-ervarings en Suzie en Danny vertel van hul kienk oor swiengergroentjies

Die weer is heerlik in die vroeë middag. Dis wolkloos en die voëls kwetter. Die temperatuur is heel skaflik hier op die motorwoning se dek. Die geselskap vlot heerlik. Almal praat eers oor ditjies en datjies – of die volgende paar dae ook warm gaan wees en vir wanneer reën voorspel word. Almal vra almal uit – wil mekaar beter leer ken. Dit staan Mary Ann aan, en sy weet Jeff ook. Sy en Jeff meen mense moet darem ‘n basies...

Score 6 6
0
493 Views 493
2.2k words 2.2k words

Mary Ann en Jeff leef hul geil begeertes uit

Deel 2: Die swiengerpaar Suzie en Danny arriveer in die woonwapark

Dis Saterdagmiddag en Mary Ann en Jeff sit op die hout-dekstoele op die sydek van hul motorwoonwa. Hulle is gemaklik. Die stoele het los kussings, wat redelike sagtheid aan mens se boude bied. Die dek is tussen die woonwa en die rand van 'n woud wat deel uitmaak van ‘n natuurpark. Dis baie privaat. Sy en haar skralerige man is gewoonlik kaal wanneer hulle op die dek sit. Maar uit respek vir die moontlike voorkeure van die...

Score 6 6
1
578 Views 578
2.1k words 2.1k words

Mary Ann en Jeff leef hul geil begeertes uit

Deel 1 : Mary Ann hunker in die bad en voor die spieël na Jeff en ook die swiengers wat hulle so pas ontmoet het

Dis nou al 35 dae sedert sy en Jeff laas geswieng het, dink Mary Ann toe sy kaal voor die vollengte-spieël in hul slaapkamer gaan staan. Sy het so pas van ‘n lekker oggendbad uit die en suite-badkamer gekom. Gewoonlik, as sy op pad na die supermark is – soos nou – sal sy onverwyld haar jean en T-hemp aantrek. Maar sy het vanoggend uiters jags opgestaan. Haar gedagtes dwaal ver terwyl sy na haar lyf in die spieël kyk. In d...

Score 4 4
2
717 Views 717
2.9k words 2.9k words

Sinterklaas stel belustige dames in Lapland weer nie teleur nie

Jags Kersvader raak opgewonde oor sy Kersvaderlike pligte en berei hom sielkundig en fisiek voor

Dis vyf weke voor Kersfees. Sinterklaas sit op sy rendiervel-oorgetrekte gemakstoel in sy houthut. Ten spyte van die kaggelvuur is dit vanaand effens kouer as gewoonlik. Hy trek sy rooi baadjie aan die pante onder sy lang wit baard effens stywer om sy bolyf. Sy bejaarde bene in die pype van die rooi broek is gekruis voor hom uitgestrek. Die groot swart stewels aan sy voete staan soos die ore van ‘n takbok. Sinterklaas (so...

Score 2 2
1
292 Views 292
3.5k words 3.5k words

Dis amper ‘n jaar lank dat Marie voel sy wil aan haar man Pieter voorstel het dat hulle swieng moet probeer. Hulle 17 jaar van getroude lewe het haar by ‘n punt gebring waar sy voel hulle het ‘n verandering in hul sekslewe nodig. Alhoewel hul huwelik, soos die meeste huwelike, maar sy ops en afs gehad het, kan sy nie sê daar is regtig iets mee verkeerd nie. Ook met hul sekslewe skort daar nie veel nie; dis deesdae net so...

Score 8 8
2
3.2k Views 3.2k
4.6k words 4.6k words