As Sinterklaas na die klomp papiere op sy tafel kyk, terwyl hy die groot regopleuning-houtstoel van onder die tafel uitskuif, dink hy vir ’n oomblik aan sy elfies. Hy is so bly hy gebruik net vroulike elfies. Hulle verstaan jou Kersvaderlike pligte en behoeftes maar net die beste, dink hy.
Sy gedagtes gaan oor die getrouheid van sy huishou-elfie. Sy verdien 'n bonus, dink hy. Want nie net doen sy hierdie tyd van die jaar baie moeite met die skoonmaak van sy houthuis nie. Sy weet dis Sinterklaas se vrygewigheid teenoor behoeftige vroue wat nou vir hom belangrik is. Sy doen daai spesiale dingetjies om dit vir hom maklik te maak en hom sielkundig vir sy belangrike taak – sy besoeke aan die vroue – voor te berei. Kyk nou hoe bedagsaam was sy so pas deur sy koffie in die beker met die prentjie van die kaalgatvrou te bring. Hierdie elfie is een wat beloon moet word, neem Sinterklaas hom voor. Sy sal, as hy terug is van sy jaareindrondtes – en kans gehad het om sy seksuele kragte te herwin – ’n paar goeie naaie as bonus kry.
Sinterklaas gee 'n tevrede sug as sy groot boude op die sitblad van die stoel neerkom en hy sy swart skoene se hakke by die onderste sport inhaak. As hy die brilhuisie op die tafel nader getrek het, haal hy die groot swart Kersvadersbril daaruit. Effens lomp, met die growwe hande, het hy uiteindelik die bril op sy behaarde gesig.
Hy trek die hoop papiere wat die skakelbeampte-elfie vir hom reggesit het nader. Hy weet dis skrywes van vroue in Lapland oor hul begeertes vir geskenkies en gunsies – waaraan hy hopelik kan voldoen met sy Kersvaderlike rondtes vanjaar.
As Sinterklaas vinnig deurblaai, sien hy die meeste papiere is drukstukke van e-posse wat sy skakel-elfie vir hom gemaak het – die skrif mooi groot vir sy bejaarde oë. As hy verder blaai, sien hy dis meestal korrespondensie van dames wat ’n aangesig-tot-aangesig-Kersbesoek van hom verlang – en nie net die oornag aflewering van 'n geskenkie onder die Kersboom nie. Selfs ’n dildo uit sy Kerssak is vir sommige nie genoeg nie. Hulle het behoefte aan persoonlike kontak met Kersvader. Ja, en daai kontak gee hy graag – lekker diep intieme kontak. Hy grynslag as sy linkerhand oor die voorkant van sy broek stryk – die hoofkontakmakende deel van sy lyf duidelik voelbaar.
Sinterklaas laat rus sy hande op die papiere. Hy kyk na die skildery teen die houtmuur aan die oorkant van die tafel. Starend onthou hy hoe hy aan die skildery gekom het. Een van sy geliefkoosde vroue, wat hy elke jaar besoek, het dit aan hom gestuur. Dit was ‘n opgerolde seilskildery wat sy skrynwerker-elfie toe mooi geraam het. Sy kom hang dit elke jaar, ses weke voor hy op sy Kersreis vertrek, in die voorhuis. Die vrou lê kaal met die dildo – wat hy ’n paar jaar gelede onder haar Kersboom gelaat het – in haar hand. Sy is reg om dit tussen haar oop bene in haar poes te steek. Die skrynwerker-elfie moet vir haar bedagsaamheid, met die ophang van hierdie skildery, ook ’n ekstra bonus kry, neem Santa hom voor.
Terwyl Santa steeds na die skildery staar, sy linkerhand vroetelend voor aan sy broek, dink hy hoe gerieflik die internet is. Selfs vroue wat noord van die Kreefskeerkring bly het deesdae toegang tot die internet en stuur aan hom e-posse. Maar self bemoei hy hom nie met die e-posse nie; dis die skakelbeampte-elfie se werk om sy e-pos sorgvuldig deur te gaan. Sy moet dan dié wat op sy pligte en belangstellingsveld betrekking het, na hom verwys. Dié wat nie in sy fokusgebied lê nie, soos dié wat vra vir 'n spesiale parfuum, verwys sy na die ander, minder belustige Sinterklase in Lapland.
Santa se gedagtes gaan verder as hy dink aan hoe hy en sy elfies die internet gebruik. Sy opdrag aan die elfies is dat hulle die internet net moet gebruik wanneer hy daarby kan baat in die uitvoering van sy pligte. So het dit dan al gebeur dat hy die skrynwerker-elfie – wat die dildo's maak – aangesê het om iets besonders vir ’n sekere vrou te doen. Een wat ’n spesiale versoek gehad het. Want die laaste ding wat Santa sal doen, is om ’n vrou af te skeep met wie hy verwag om in die toekoms mee plesier te hê – of dalk alreeds plesier mee gehad het.
Hy dink aan hoe die geskeide vrou hom in haar skrywe gesmeek het om 'n houtdildo wat kan vibreer. Want Kersvader se houtdildo’s is mos sonder trillings. Hy glo sy keurig gemaakte houtdildo’s is wat ’n vrou nodig het om haar te geniet. En wat haar ook optimaal sal voorberei – deur goeie en baie oefening met die houtplesierder – vir ’n naai met hom wat Kersvader is. Sy moet mos leer dat die plesier van seks in die steekaksie lê. Sy moet met die dildo oefen vir die ontvangs van sy Kersvaderlike piel. Hy weet as ’n vrou geoefen het met Dildo No 2 – wat ’n presiese berkehout-replika van sy erekte vool is – die pad vorentoe sonder struikelblokke is. As sy eers een keer Dildo No 2 in haar gehad het en sy sien dan sy vool as hy dit langs daai Kersboom tevoorskyn bring, dan wil sy hom hê. Want sy sien die piel lyk en voel presies soos haar dildo. So, basta met ’n getril in die poes dink Sinterklaas, behalwe vir hierdie een enkele vrou.
Vir dié vrou sou hy ’n groot uitsondering maak. Sy het aangehou skryf, want sy het geglo haar speelding moet ’n houtvibrator wees. Sy wou niks weet van die plastiekvibrators wat sy aanlyn kon bestel nie. Sy het gesê van al die dildo’s op die mark is daar niks wat Kersvader se houtdildo’s oortref nie – wat so ‘n natuurlike gevoel het nie. Want sy het reeds ’n No 1 gehad. As dié dildo maar net kon vibreer, sou dit haar diepste behoeftes bevredig, het sy geskryf. En dit sou haar besondere hunkering na Kersvader se piel ’n bietjie kon tem.
Nadat Sinter dit met sy dildomaker-elfie bespreek het, het sy die internet geraadpleeg. Sy het 'n motortjie wat met ’n batterytjie werk en wat ’n trillermeganisme aandryf, uit China bestel. Vlytig het sy dit in ’n No 2-dildo ingebou. Sinterklaas het gevoel sy verdien No 2. En wat ’n resultaat! Die vrou het twee maande na Sinterklaas se Kersfees-besoek ’n e-pos gestuur om te sê hoe sy die vibrator geniet. En bygesê, dat sy graag persoonlik vir Kersvader ’n dankbaarheidsoen sou wou gee. En dis wat sy hom met hierdie jaar se besoek gaan gee, neem Kersvader hom voor. En dan gaan hy haar sommer wys hoe lekker is die regte piel in vergelyking met die die trillerdildo, dink hy. Met ’n grynslag haal hy sy regterhand van die papiere af en gee sy vool, nou reeds halfstyf, ’n drukkie deur die flennie van die rooi broek.
Onmiddellik gaan sy gedagtes na hoe hy self die internet gebruik. Dis net vir die verbetering van sy naaitegniek – vir groter behoeftevervulling van die vroue. Want, daar is vir hom geen groter sonde as om 'n vrou nie tot die beste van sy vermoë te bedien nie. Sy naaitegniek moet optimaal vir haar behoeftes wees. As hy by vertrek die sak oor sy skouer gooi vir sy volgende besoek, moet sy honderd persent bevredig wees. Sy moet net die aangenaamste herinneringe aan die Kersvadersbesoek hê. En natuurlik moet die stekery vir hom ook die moeite werd gewees het.
Sinterklaas kyk na die drukstuk met die elfie se ontleding wat sy langs die stapel skrywes neergesit het. Dis ’n tabel. Boaan staan: “Gekonsolideerde lys van proposisies vir Kersvader”. Ja, dink hy, dis presies wat hy wou gehad het: ’n lys met al die vroue wat al oor sy pad gekom het, plus die wat vir die eerste keer aan hom geskryf het. Hy sien die totaal van al die name onderaan die bladsy is 72. Dit lyk vir hom goed.
Stadig ondersoek Kersvader se oë die ontwerp van die tabel. Die eerste kolom het die naam en adres van die vrou of meisie en die tweede gee haar ouderdom. Die volgende kolom se opskrif is: “Skrywe vanjaar gekry?”. Regs daarvan is kolomme met die volgende opskrifte: "Nuut?", " Dildo No 1 ontvang?" en "Dildo No 2 ontvang?". Dan is daar twee verdere kolomme verder regs. Die een, "Opmerkings", bevat aantekeninge van die skakel-elfie. Sinter sien daar is by elke naam kommentaar van haar. Die ander kolom, “Santa se kommentaar”, is vir hom om in te vul.
As sy oë weer boontoe gaan, sien Santa ’n klompie name bo aan die lys het regmerkies in albei die kolomme “Skrywe vanjaar gekry? en “Nuut”. H’m, 17 nuwe belangstellende dames sien hy uit totale onderaan die kolomme. Dit lyk belowend, dink hy. Want nuwe besoekpunte is elke jaar sy primêre fokus. Nuwe kennisse en nuwe geleenthede. Hy, as weldoenende Kersvader, kan nooit te veel behoeftige vrouens in sy lewe hê nie, dink hy selfvoldaan. Behoeftes is daar om vervul te word, dink hy as hy sy vool weer ‘n stywe drukkie met sy regterhand gee.
Dan kyk hy af en sien die totaal onder aan die ander kolomme. Behalwe die 17 nuwes, is daar 55 wat oor die laaste drie jaar reeds Dildo 1 ontvang het. ‘n Groot proporsie hiervan hiervan het die replika Dildo No 2 ook ontvang. Daar is egter ’n paar wat net Dildo No 2 ontvang het – geen Dildo No 1 nie. En hy weet hoekom. Dis gevalle waar sy eerste besoek gelei het tot ’n naai. Waar die dame eerder as ’n Dildo No 1, vanuit die staanspoor sy piel in haar wou gehad het. Hy was dan verplig om aan haar by vertrek die No 2-dildo te gee.
Sinterklaas sien ’n groot aantal van die dames wat No 1 ontvang het, het vanjaar geskryf en gevra om ’n besoek. Onder die elfie se opmerkings is dit duidelik dat die meeste van hulle wil hê hy moet hulle steek. Die No 2’s het almal geskryf en dit duidelik gemaak dat hulle gepomp wil word.
Sinterklaas sit terug op sy stoel en dink aan hoe goed sy skema met die dildo’s werk – watter heerlike lyflike bevrediging dit sy vroue gee. En vir hom ook. Hy sal egter, saam met die skakel-elfie, mooi moet beplan. Hier word meer besoeke benodig as wat hy sal kan behartig. En hy wil seker maak dat hy vanjaar goeie naaie saam met uitgesoekte vroue kry.