Hekse
Op ’n Halloween-partytjie is daar dikwels ’n paar hekse, kompleet met hul heksegewaad van togas en skerppunthoedjies. En dan het elke heks ook haar besem. Die steel is gewoonlik hoog op tussen haar bene, terwyl sy die besemkant van die steel met twee hande vasklem. Die twee swart voorpante van die heksetoga hang gewoonlik aan weerskante van die steel. Jy sien hoe sy kort-kort die besem ry, die onderlyf wulps vorentoe en agtertoe skommelend. Uit die heks se gesigsuitdrukking kan jy dan sien sy is op ’n hoë verbeeldingsvlug.
As sy die besem tussen die bene uithaal, sien jy die pienk verdikking met riffels en knobbeltjies in die middel van die stok. Dit blink van die nattigheid. Jy moet dan weet die lus vir besemry is bevredig, vir ten minste die oomblik.
Die besem verlaat egter nooit die heks se hand nie. Sy los hom net nie. Hy moet beskikbaar wees vir noodgevalle – gevalle waar sy dit net nie meer kan hou nie. Dan ry sy hom weer dat dit klap.
Partytjiegangers verlustig hulle gewoonlik in die ten toon stel van die moemfies van die hekse waarvan die heksgewaad se pante hier en daar vir ’n oomblik oopval.
Staan nader. En moenie glo dat die wys van die poesie noodwendig per abuis gebeur nie. Moemfievertoning is nie so onskuldig was wat dit mag lyk nie. Dis bangmaak op sy beste.
Met poesievertoning word die heksgewaad aan die voorkant uitermatig hoog opgetel. Sy het gewoonlik niks onder aan nie. En moet ook nie verbaas wees as parmantige tiete met puntige en stywe heksetepels by hekserige bolyfmonderings uitloer nie. Dit kan ook deel wees van die bangmaakproses.
Manne wat allerhande soorte grillerige kostuums op Halloween-partytjies dra moet op hul hoede wees. Hekse is altyd nuuskierig om te sien wat onder daai kostuum skuil. Maar heks wat sy is, sal sy nog voordat die man iets kan wys – dis nou te sê as hy sy vrees kan onderdruk – ondersoek instel.
As daar nie reeds iets by die voorkant van die man uitpeul nie, is dit nie ongewoon vir die heks nie om ’n rits oop te trek of ’n paar knope los te maak. Want, sy wil sien hoe verskriklik grillerig die misterieuse dele lyk. Sy sal, terwyl sy met die linkerhand die kledingstuk oopmaak, met die ander hand die besemstok heen en weer tussen die bene werk. As ’n stywe by die gruwelman se klere uitspring, sal haar hand gou die vleesstok vasgryp en hom begin skommel. Hekse hou maar nou eenmaal van stokke. Twee skommelende heksehande, die een op die besemstok en die ander op die vleesstok, is dus nie vreemd nie. Dis nie lank nie, dan hoor jy ’n hees en krakerige hekse-orgasmekreet vanuit die speelkamer. En dan moet jy weet, die besem staan eenkant in die hoek.
By sommige hekse, veral dié wat nog nie ‘n man op die partytjie kon betrek nie, bou daar baie heetheid tussen die bene op, veral op ’n geil partytjie. Dan kan jy soms sien hoe die besempie vlamvat en die heksie moet keer vir al wat sy werd is vir haar gewaardeerde heksekwakkie. Maar wees gewaarsku. As jy as man gehoop het dat die brand haar in ’n dierbare en sexy “Aspoestertjie” gaan verander, gaan jy teleurgesteld wees. Die gevolge van so ’n brand is ernstig en sy sal met net die eerste deel van die naam Aspoestertjie tevrede moet wees. Onthou dan om haar as “Aspoes” aan te spreek as jy haar aandag wil trek.
Dames in ’n sletterige hasiekostuum
Gewoonlik is daar dames wat in sletterige hasiekostuums hul opwagting maak by ’n Halloween-partytjie. Hulle is van die meer gemoedelike, nie-vreesaanjaende wesens. Maar, hulle is gewoonlik ewe lus vir swiengpret.
Om die een of ander rede maak daai flappende ore en wippende stertjie wat die sexy boudjies aan die bokant bedek, groot indruk op die manne wat nie van bloeddorstigheid hou nie. Hulle gaan dan dikwels in ’n meer besadigde rigting – agter die hasies aan. Dis gewoonlik die uitprobeer van die natuurlike neiging van hasies om vinnig en dikwels te teël wat die manne aanstaan.
Afhangend van hoe lus die bunnie is, sal sy en haar man – as sy een het – dalk gou inwillig om ’n speelarea met ’n swiengerpaar te deel. Andersins is sy dalk ’n eenhoring wat met jou en jou partner wil driesaam. Of sy soek dalk ’n speellustige eenloperman. As jy so iemand is, sal jy nog ’n hasie op jou kerfstok kan sit.
So, kyk maar uit vir daai slap ore en wipgatstertjies.
Manne met grillerige kostuums
Gewoonlik is daar ’n hele paar manne met gruwelkostuums saam met hul maat op ’n Halloween-partytjie. Dis nie ongewoon vir die manlike monster nie om van sy grieselige mondering, tooisel en ander kostuumdos ontslae te raak. Want dan kan hy en sy partner egte Halloween-swiengerslyfpret hê.
As jy en jou hubbie wonder hoe julle ’n grillerige kostuum kan benut, is daar verskeie tegnieke. Julle kan groot pret daarmee hê.
Een tegniek is dat jy en jou man die gruwelman en sy partner nader. Jy kan sê jy het ’n vrees vir wat onder sulke kostuums skuil en wil dit ondersoek. Jy wil jou vrees oorkom vir goeters wat uit grillerige manlike kostuums tevoorskyn kan kom.
As die man lyk of hy jou ’n kans wil gee, kan jy begin deur die onderlyfgewaad liggies oop te maak. As die benededele nie reeds sigbaar is nie, gebruik jy jou vingervernuf om die knope of rits wat daar is los te maak. Jy ontbloot wat daar is en bevoel dit met jou vingers.
Selfs die manlike dele wat nie reeds regop staan met jou ontbloting nie, sal waarskynlik gou sodanige posisie inneem. Jy kan glimlaggend verwys hoe aangenaam verras jy is. En dit wat jy in jou hande hou gebruik om die man te trakteer. Jou gewillige hande, en dalk jou mond, sal sorg dat die orgaan gou behoorlik regop staan. Die ys sal dan gebreek wees vir voorstelle oor hoe om verder te gaan.
Dit behoort nie moeilik te wees om die paar saam met jou in ’n swiengkamer te kry nie. Julle kan natuurlik ook eers in ’n ontspanningsarea of kroeg gaan sit en mekaar beter leer ken. En dan kan jy later ewe onskuldig vra of jy gou net weer na die grillerige goed wat jy gesien het kan kyk – en sê jy wil dit liefs in die kamer doen.
As die man, teen die tyd dat julle in die kamer instap nog sy kostuum aanhet, gaan jy hom natuurlik bedagsaam help om daarvan ontslae te raak. En tussendeur vat-vat jy ongemerk aan daai aanvanklik grillerige orgaan! En merk dan teenoor die man se partner op dat dit nie so vreesaanjaend is as wat jy gedink het nie. Vra haar om jou eie partner vir grillerigheid te ondersoek. En as die twee mans kaal is, draai dan die gesprek in die rigting van die vrouens. Het hulle dalk iets onder aan wat grillerig is? Kort voor lank is julle almal naak – gereed om verder te speel.
Met die volgende, laaste aflewering kan ons kyk na ander verskynsels, gedaantes en voorwerpe op ’n Halloween-partytjie en die speletjie triek of treat. Daar is ook iets in die algemeen oor kostuums (ook vir groentjies), die nut van maskers en hoe vanillas hulle op ’n Halloween-swiengerspartytjie kan geniet.