Sinterklaas se Kersgeskenk-ontvangers is gewoonlik baie tevrede – beide dié wat Dildo 1 en Dildo 2 kry. En dan is daar ook dié wat hoogs bevredig is nadat hy ’n bietjie persoonlike aandag aan hulle gegee het.
Dildo 1 is gewoonlik wat hy met sy eerste besoek as geskenk gee. As die dame slaap, laat hy doodgewoon een onder die Kersboom. Maar as sy wakker is, gee hy dit vir haar in haar hand.
Daar is altyd ’n kaartjie met ’n rekkie aan die dildo vasgemaak. Dit lees: Hierdie dildo is van berkehout en die ontwerp is uniek. Geniet hom! Skryf gerus as jy volgende jaar iets meer vleesliks as ’n houtdildo wil hê. Jou behoeftevervullende Sinterklaas.
Die pret wat die dame in die maande wat kom met die dildo het, sal haar onvermydelik aan Sinterklaas laat skryf. Sy vra dan vir die volgende Kersfees ’n persoonlike besoek van hom. Want, sy wil weet hoe voel die ware ding. So baie vroue in Lapland praat van hoeveel beter as die houtdildo is Sinterklaas se eie hout.
Dildo 2 is wat die dame kry as Sinterklaas ’n aangename lyflike tydjie met haar deurgebring het langs die Kersboom. Dit lees: “Hierdie dildo is jou laaste, volmaakte dildo. Dis ’n replika van Kersvader se erekte penis. Dit sal jou aan Kersvader herinner elke keer as jy hom gebruik. Behoeftevervullende Sinterklaas.”
Van die vrouens vra soms of hulle ’n tweede dildo kan kry. Baie weet nie van Dildo 2 nie en sal bedagsaam vra of die tweede dildo nie ’n bietjie dikker of langer kan wees nie, of dat die kop ’n bietjie groter moet wees. Of dat dit dit meer opgehewe riffeltjies moet hê. Dan sal die vrou Dildo No 2 kry – maar eers nadat Santa haar gepomp het. Want hy moet die dame eers inwy in die gebruik van so ’n groot dildo – anders kan sy haar seermaak.
Met No 2 is dit waar die kunspenis-geskenke ophou. Daarna, as die dame ’n Kersbesoek kry, sal dit net die ware ding wees. Geen dame wat al No 2 gekry het, het al vir iets anders as die ware ding gevra nie.
As Sinterklaas se oë na die “Skrywe ontvang”-kolom op die lys gaan, sien hy ’n hele rits dames wat alreeds Dildo 2 ontvang het, het vanjaar aan hom geskryf.
“Hè-hè,” daar het jy dit, grinnik hy. Een keer genaai deur Kersvader . . . altyd lus vir nog ’n keer! As sy hand hierdie keer na die voorkant van sy broek gaan, omspan sy groot vingers die skag van sy effens geswelde orgaan. Hy gee dit ’n stuk of vyf vrywende pompe met broek en al, voordat hy die hand weer na die tafel bring.
Santa se gedagtes gaan ver en wyd oor sy Kersvaderlike verantwoordelikhede.
Hy besef dat die skakel-elfie hom sal moet help met die beplanning van sy groot en belangrike taak: sinvolle besoeke aan die gekose dames. Sy Kersvaderlike rondtes hierdie jaar gaan veeleisend wees. Want, anders as vorige jare, sal hy ’n groot sak met dildo’s moet vat – beide No 1’s en No 2’s. Die skakel-elfie sal haar gat moer roer om al die kaartjies gemaak te kry.
En daar sal mooi gedink moet word oor al die dames wat persoonlike aandag tydens sy besoek moet kry. Dit moet ’n goeie balans wees tussen dames wat reeds genaai is en die tot dusver ongenaaides. Wat die reeds genaaides betref: Dit sal ongelukkig nie almal kan wees nie, dink Santa. Hy sal nie genoeg saad in sy sak hê vir almal nie.
Santa steek sy hand bo by sy broek in, kelk die sak in die holte van sy hand en weeg-weeg dit liggies. Nee, hier is beslis nou nie genoeg saad vir almal nie. En daar sal ook nie wees as hy die naai van die elfies nie behoorlik afskaal nie. Hy glo nie daaraan om die naaiery heeltemal te staak nie. Hy verminder net die frekwensie van pompsessies, sodat hy sy reserwes kan opbou. Dis nou al drie weke dat hy nie die elfies weekliks naai nie. Waar elkeen normaalweg haar weeklikse rantsoen kry, is dit nou een keer in tien dae. Daar is nog net vyf weke oor voor hy die slee bestyg. Hy gaan in hierdie tyd die pompery drasties afskaal. As hy in hierdie tydperk ’n elfie bytrek, moet sy weet dis ’n bonus.
Santa se gedagte gaan na ongenaaide dames op sy lys. Hierdie Kersfeesmaagde, soos hy hulle noem, gaan hy beslis nie afskeep nie. Dit sou hoogs onregverdig wees. En boonop moet hy wat Sinterklaas is, darem ook geoefen bly in die kuns om nuwe dames tevrede te stel. Daar moet groei wees in sy lewenstaak – mens kan nie stagneer nie! Mens moet in jou lewenstaak ook gefokus bly: Jy moet kan nee sê om sukses te behaal. So party dames sal maar droogdoos moet bly. Gelukkig het die skakel-elfie vir hom ’n goeie kortlys van nuwe dames. Hy moet nou net die lys verfyn.
Sinterklaas dink na oor die sinvolheid van sy strategie.
Die meeste dames sal na die eerste dildo skryf en vra of sy asseblief met die volgende besoek die regte penis kan kry. Trots dat die dame sy bedeeldheid wil proe, sal Santa probeer om aan die versoek te voldoen.
Dan is daar ook die dames wat met ’n eerste skrywe vanuit die staanspoor die regte Kersvaderspenis versoek. Hulle sê gewoonlik hulle is begaan daaroor dat iemand in hul huis die dildo sal ontdek. Sy wil liewer nie ’n dildo hê nie, maar die regte ding. Dit affronteer Santa egter geensins nie as hy ’n naaisessie moet uitvoer sonder ’n voorafgaande geskenk.
Sy skakelbeampte-elfie reël ook dat 'n dame 'n dildo met die slee-koerierdiens kry as sy aan hom geskryf het, maar hy haar nie oor Kerstyd kan besoek nie. Dis net van toepassing op Dildo 1. Want Dildo 2 word net persoonlik deur Sinterklaas oorhandig en dan ook eers na ’n naaiery. Die elfie maak eers seker dat die dame wel bereid is om die dildo met ’n koerier te ontvang. Want as daar een ding is wat dames gemaklik maak met Santa, is dit sy diskreetheid.
Santa hou van goeie balans en verskeidenheid. Alhoewel hy daarvan hou om nuwe behoeftige dames te bedien, hou hy ook van opvolgwerk. Daar is min dinge so lekker as om hernude aandag te gee aan 'n dame wat jy weet jou vorige besoek waardeer het. Herhaalbesoeke is soms besonders.
Nee wat, dink Santa, my en my elfies se strategie met voorsiening in die behoeftes van Lapland-dames gedurende Kersfees is perfek!
“Laat ek nou aan die gang kom, mompel hy.” Hy tel sy twee hande van die stapel papiere af op.
Sinterklaas neem die eerste briefie van die stapel. Dis ’n handgeskrewe een. Hy stryk die voue met sy hand plat en sit dit voor hom neer.
Die briefie is van 'n dame wat soos volg lui: “Santa, ek ontvang graag weer besoek van Santa hierdie Kersfees. Santa, ek moet bieg, ek was bietjie stout sedert Santa laas jaar vir my ’n dildo onder die Kersboom gelaat het. My hubbie was 'n paar keer vir lang tye weg van die huis af. Ondanks Santa se dildo – wat ek baie gebruik het – het ek rondgeloop. Ek het skaamteloos dinge saam met ander mans gedoen. Santa, dit was die moeite werd, maar ek voel nou ek het dissipline nodig. Ek sou dit waardeer as Santa hierdie Kersfees my boude kom warm maak – my help om op die regte pad te kom. En Santa, ek sou dit hoogs waardeer as Santa vir my daai beter dildo kan bring wat ek hoor Santa soms uitdeel. Dit sal my help om nie weer intieme plesier met mans op ander plekke te gaan soek nie. Net ’n laaste ding, Santa. Ek is goed as ek stout is, sommer erg goed! Met liefde. Stoute Vroutjie.”
Santa sit die briefie eenkant neer, vat die potlood en skryf in die kommentaarkolom: Dildo 2 en strokiessweep
Dan trek hy die tweede briefie nader: “Sinterklaas, ek is 'n weduwee – al sewe maande lank sonder manlike geselskap. Ek kan dit nie meer hou nie. My oorlede manlief het my so goed behandel – so goed aan al my lyflike behoeftes voldoen. Kan Santa asseblief vir my 'n dildo bring – nie te groot nie, asb. Ek is gemiddelde grootte. Ek’s eintlik ’n soet meisie, Santa. Was nog net een keer stout met die buurman. Dis hoekom ek ’n dildo wil hê. Verlangende na Sinterklaas. Weduwee Siena.”
Weer maak Santa 'n aantekening op sy werklys en sit die briefie bo-op die ander een neer.
'n Derde briefie lui: “Santa, ek is die geskeide vrou wat, toe Santa laas jaar hier was, ek ’n rooi pêntie met die swart frilletjies aangehad het. Ek hoop Santa kan my weer hierdie Kersfees besoek. Maar Santa, bring tog asb. vir my weer 'n dildo saam. Santa sal dalk vir my kwaad wees, maar daai dildo wat net soos Santa se penis lyk, het verdwyn. My dogter het my huis kom oppas toe ek vir twee weke moes weggaan. Toe ek terugkom is my dildo weg. En ek het ook so na Santa se orgaan verlang – die hele jaar deur! Santa kan my net laat weet wanneer Santa kom, dan sorg ek dat ek wakker is. Ek sal weer dieselfde pêntie aanhê! Maar Santa moet dan tog nie hiervandaan gaan sonder om vir my daai dildo wat soos Santa se penis lyk te los nie! Ek hoop Santa sal my vergewe, maar ek was met ander mans ook stout – darem net twee. Met liefde. Geskeide Sarie.”
No 2, skryf Santa in die kommentaarkolom.
Sinterklaas druk sy bril ’n slag terug toe hy dié een lees: “Santa, ek moet bieg. Santa weet, ek het so pas met skool klaargemaak. Ek werk nou as ’n assistent in ’n rendier-koöperasie op die dorp. Ek het daar ’n outjie ontmoet. Ons het nie lank uitgegaan nie, toe wil hy meer van my hê as ‘n soen. En toe gee ek dit vir hom. Ek het gedog ek sal dit net een keer doen – wou net vir hom wys ek kan, as ek wil. Maar nou Santa, nou is dit asof ek nie kan ophou nie. Ek wil nie ophou nie. Ek kan myself net nie regruk nie. Dis te lekker. Ek’s ’n sagte meisie, is sag met alles en almal. Maar daar’s ’n deel van my lyf wat verlang na hardheid. Santa weet mos. Santa, ek weet nie waarom stout wees altyd lekker moet wees nie. Ek weet nie of dit stout is nie, maar ek het gedink ek moet maar vir my ’n dildo kry. Dalk kan Santa vir my hierdie Kersfees een bring. Santa moet onthou: Die mooiste diamant het as swart koolstof begin. Met liefde vir Santa. Sagte Meisie.”
Santa skryf: Dildo 1. Sit Dildo 2 op lys vir volgende jaar.
Die vierde briefie: “Liewe Sinterklaas, ek is 31 jaar oud. Ek is bietjie van ’n kienkster. Ek wil graag ‘n poniegirl wees. Ek het al vir my ’n mooi swart poniegirl-mondering gekoop. Ek het die mooiste hoewe, ’n mondknewel en ’n kopkap. Maar ek het nog nie ’n mooi stert nie. Die man by die BDSM-winkel was uit voorraad. Kan Sinterklaas dalk vir my 'n inpropstert met Kersfees bring. Sinterklaas, ek moet net vir Sinterklaas sê ek is agter ’n bietjie knap. My dildo sit baie styfpassend. Mits die aarsprop – wat die man by die winkel ’n holprop noem – nie te dik is nie, sal dit kan ingaan. Ag Sinterklaas, ek hoop nie Sinterklaas dink ek is te kienky nie. En as Sinterklaas sommer vir my die aarsprop kan insit as Sinterklaas kom, sal ek dit so waardeer. Groete. Soet Kienkster.”
Hy skryf in die kommentaarkolom: Hierdie is ’n uitsondering. Kry gemiddelde grootte holprop met perdestert. Strokiessweep en Dildo 2 .
Sinterklaas glimlag agter sy baard as hy dink hoe hy daai boudjies eers gaan wiks en hoe hy dan die holprop gaan insit. Die prop-insersering sal ’n nuutjie vir hom wees. Sy gedagtes gaan verder: Hy sal hierdie jagse merrie moet wys hoe dit is om met ’n hings te teel. Daai perdestert moet net nie in sy baard verstrengel raak nie. Wat ’n lieflike nuwe Kersvaderlike vooruitsig!
Santa se regterhand sak af toe hy die briefies almal op ’n hopie sit. Hy staan op en stryk voor oor sy rooi broek. Hy voel die toegeneemde logheid van sy lul. Dan steek hy sy regterhand bo by sy broekrek in. As hy sy orgaan beetkry, lig hy dit op terwyl hy met die ander hand die broekrek aftrek. Hy lig die groot halfslap vool en ballas oor die rand van die broek. Hy weet nie of dit die geil gedagtes weens die briefies – en die plesier wat op hom wag – is nie. Maar hy sien hoe die kop stadig verder begin lig.
(word vervolg)