Ander verskynsels, gedaantes en voorwerpe
Daar kan ’n stewige skeut gruwels wees wat jy op ’n Halloween-rillerpartytjie kry, behalwe dié reeds genoem.
Jy kry van die aardigste en rillerigste vroulike gesigte. Byvoorbeeld, daar is gewoonlik ’n paar vrouens wat lyk asof hul monde toegenaai is – met garing. As jy ’n man is, kan dit jou gedagtes op loop jaag. Want jy kan wonder of jy iets in daardie mond gaan inkry – of daardie mond jou hoegenaamd sal kan vat.
Jy sal begin kyk hoe wyd die garingsteke uitmekaar is en wonder hoe jy die voorwerp wat jy in gedagte het tussen die steke gaan deursteek. In jou geestesoog sien jy dalk hoe, nadat jy jou kosbare liggaamsdeel deurgewurm het, jy dit in en uit beweeg. Jy hoop die saagaksie gaan ’n steek of twee laat meegee. Jy verlustig jou dan in die gedagte dat die opening, wat jy nou uiteindelik tot jou beskikking het, tot genotvolle aandag van haar lippe en tong kan lei.
So, dames met toegenaaide monde moet maar vir lief neem daarmee dat sulke gedagtes in die manne se koppe aangaan – en dat hul toegenaaide monde oopgenaai kan eindig. Monde toegenaai of oopgenaai, wat tel is dat almal uiteindelik lekker naai.
Sommige partygangers kan dalk ’n skedel-mombakkies dra. Moet ook nie te veel skrik vir spinnekopwebbe, losstaande of hangende skedels en doodsbeendere nie. Aardgeeste en gnome kan ook hul koppe op ’n partytjie uitsteek. Weerwolwe en wandelende geraamtes is ook algemeen.
Daar kan nog baie wees wat moorddadigheid, bloeddorstigheid, monsteragtigheid en ander gruwelikhede uitbeeld. Jy moet besef dis ’n rillerpartytjie, maar met groot lekkerte daarby.
Jy kan na ’n Halloween-swiengparty ook met groot gemak jou BSDM-speelgoed saambring. Niemand vind dit vreemd as jy met ’n strokesweep (gesel), ’n leer-looiplak, ’n geperforeerde houtspaan en ’n paar pols- en enkelboeie opdaag nie. Vele manne kan hul agterstewes vir jou kom aanbied.
Jy sal jou verlustig in die stoute kostuums en die pret wat daaruit voortvloei. En die kanse wat dit jou gee om ’n spelery aan die gang te sit. Surrealistiese kostuums gee jou ’n kans om surrealisties op te tree. Grillerige surrealisme kan maklik omgesit word in genotvolle seksuele realisme. Benut dit!
Triek of treat
Wees maar voorbereid as iemand jou nader met die “triek of treat”-uitdaging. Jy wil altyd die geleentheid vir soveel lyfpret as moontlik benut. So, jy sê altyd “treat” en bied dan iets aan wat die toenaderer (en jy ook) sal geniet. As jy ’n meisie of vrou is, is dit jou kans om die man se bors te streel, hom ’n soen of ’n druk te gee, of – as jy meer waagsaam wil wees – jou hand in sy broek te druk en hom bietjie te bevoel. Afhangende van hoe aantreklik en begeerlik jy hom vind, kan jy hom in jou mond neem – hom ’n goeie trilsmul gee. Of, jy kan hom sommer op ’n matras neertrek as jy hom al lank in die oog gehad het.
So, afhangend van hoe waagsaam jy is, kan ’n man, as hy dink hy kry van jou gewone lekkergoed as ’n treat, hoogs verbaas wees. Sy mond sal oophang en sy tong sal uithang as jy hom met jou lekkerkry-goed trakteer.
Verder, onthou dat as jy as vrou ’n man nader met ’n triek-of-treat-uitdaging en hy kies laasgenoemde, jy moet seker maak dat dit ook vir jou lekker gaan wees!
Algemeen oor kostuums (ook vir groentjies)
Swiengergroentjies kan ook goed van ’n Halloween-partytjie gebruikmaak om ’n bietjie blootstelling aan die swiengscene te kry. En jy hoef ook nie so danig grillerig aan te trek as jy nie gemaklik daarmee is nie. Die meeste vrouens se kostuums is in elk geval nie grillerig nie – net styfpassend, kort en vrek sexy. So, hou dit in gedagte. ’n Rompie wat styf pas, kort en flirterig is sal jou goed laat voel. Of jy dan daarby ’n pêntie aanhet, of nie, is jou keuse.
Onthou ook die boebies. Wys so veel van hulle as jy kan. Al wys jy net so ’n effe meer as op jou vorige mees gewaagde partytjie, sal dit jou beter laat voel. Jy soek daai oë van die manne op jou tieties, so dink maar hoe jy jou klowasie en tepeltjies kan versier. Selfs tepelsierraadjies wat onder die bokleding verskuil is, sal jou in elk geval meer sexy laat voel en meer selfvertroue gee. Van die manne kan ook nuuskierig wees oor wat daai knopperigheid onder jou bloesie veroorsaak. Hulle kan vra of hulle kan loer. As jy nie van die ou hou nie, kan jy weier. Maar as jy dink dis ’n smaart ou, sê dan vir hom jy kan hom nie wys nie, maar hy kan voel. En sodoende kan julle in ’n kamer opeindig waar jy maar te gretig is om albei jou tiete – en nog meer! – vir hom te wys.
Oor die algemeen, as jy dalk op die punt kom waar jy sommer vroeg in die aand van jou bloes en bra (as jy een aanhet) ontslae raak en kaaltiete rondbeweeg, gaan jy soveel trotser op hulle wees. Want manne en vroue gaan na hulle staar. En onthou, dis vir ’n vrou ’n heuglike herinnering om voor ’n klomp stout ingestelde mense haar tieties die eerste keer te ontbloot. Om daai eerste keer van die inperking van bokleding ontslae te wees en daai bewonderende oë op jou bedeeldhede te voel, is so absoluut bevrydend.
As jy ’n pêntie wil dra – jy hoef nie – sorg dat hy aan die kleinerige kant is. Een wat die onderboude mooi wys as jy buk, is net die regte ding.
’n Strikkie in jou hare kan jou goed afrond.
Kostuums maak dit ook makliker vir mense om geselsies aan te knoop. Jy kan ’n vreemde nader met “Jislaaik, dis ’n oulike kostuum!”. Of, “Julle twee is so oulik aangetrek. Ons kan nie ophou kyk nie.” Dan is die ys vir lekker gesels gebreek.
As jy ’n vroulike swiengergroentjie is wat so pas daai eerste stappie in die swiengwêreld in geneem het, moet jy net onthou om tisjoes byderhand te hê om van die oormaat natheid ontslae te raak. Want nat van al die opwinding gaan jy beslis word!
Interessant genoeg hou manne oor die algemeen daarvan om kaalbors-kostuums te dra. Dis nog nie duidelik of dit veral die manne is met baie hare op die bors nie.
Maskers
Daar is altyd goeie potensiaal vir gemaskerde partytjiegangers. ’n Masker wat jou identiteit verbloem, as jy bang is iemand herken jou, kan jou ook gemakliker en bietjie meer inhibisieloos laat voel. Maar sonder een hoef jy ook nie bekommerd te wees nie. Watter bekendes jy ookal raakloop, sal weet dat jy weet dat hulle daar is vir dieselfde doel as jy.
’n Masker maak mens egter baie kordaat as jy iets wil doen wat jy nog nooit gedoen het nie. Jy wil dalk die manne, wat hul gereedskap ’n bietjie meer prominent as gewoonlik vertoon, ’n bietjie bevoel. Dit kan ook maklik gebeur dat ’n man jou nader met die uitdaging “triek of treat”. Dis die ideale geleentheid om hom as treat ’n bietjie met die hand te bewerk sonder dat jy onnodig gulsig lyk. Jy kan die hele tyd agter daai masker glimlag en jou mond kan water van die lus, en niemand sal weet wie jy is nie.
Vir vanillas
Selfs al is jy ’n vanilla en jy wil ’n vanilla bly, is daar vir jou plek op ’n Halloween-partytjie. So haal daai kledingstukkie wat jy lankal gekoop het, maar nog nooit gedra het nie, uit die kas. Of trek sommer jou sexyste pajamas nader. Trek andersins jou oulikste kerkpakkie aan, daai een wat styf om jou boude span en so bietjie tieties wys. Jy het dalk ’n mooi klowasie. Moenie skaam wees om hom in al sy glorie te wys nie!
Onthou, ’n Halloween-partytjie is daai een keer in ’n jaar wat jy mal kan gaan met klere en sêgoed en niemand sal dink jy is gek nie. Gekostumeerd, gelyfverf, kaal of halfkaal, vreesaanjaend of nie vreesaanjaend nie, almal gaan dink jy is oulik. En wie weet, dalk sien jy ’n geleentheid om van jou vanillageid ontslae te raak. So, laat val dan daai inhibisies en breek die ys! Dis dan wanneer jy bly gaan wees jy het sexy aangetrek.
Onthou die opmerking hier bo oor hoe maklik jy met iemand aan die gesels kan raak as die persoon ’n oulike kostuum aanhet en jy die persoon komplimenteer. So, maak gebruik van die geleentheid om ander pare of enkelinge te ontmoet en ’n woordjie met hulle te wissel. Dis hoe jy gaan agterkom hoe die swiengwêreld inmekaargesit is. Jy kan jou aand interessant en genotvol maak deur net te gesels.
Laastens
As jy met die regte ingesteldheid na ’n Halloween-swiengersparty gaan, kan jy dit tot barstens toe geniet – sosiaal en lyflik. Onthou net, niemand word te na gekom of seergemaak nie – fisiek of psigies. En dan daai goue reëls: Almal word gerespekteer, in die besonder die dames. En as ’n dame NEE sê, dan is dit NEE!
(Slot)