Join the most popular community of South African swingers now
Login

Sinterklaas stel belustige dames in Lapland weer nie teleur nie (deel 4)

"Sinterklaas doen voorraadopname van sy lyf vir sy Kersbesoeke"

0
0 Comments 0
58 Views 58
2.6k words 2.6k words

Dis tyd vir inspeksie, neem Sinterklaas hom voor. Ek moet behoorlik ondersoek instel na die voorkoms van die dele van my lyf wat ek gaan ontbloot en gaan gebruik as ek besoek by Lapland se dames aflê, dink hy. Nog steeds regop staande, skuif hy sy swartskoen-voete effens uitmekaar om homself te bestendig.

Hy maak die knope van sy rooi Kersvadersbaadjie los en laat die pante oopval. Dan vat hy sy groot halfslap vool in die middel van die skag tussen die  verrimpelde duim en voorvinger van sy linkerhand vas. Hy gee die los vel van die skag ’n paar stewige trekke in die rigting van die basis. Hy glimlag as hy die effens skewe kop – weens die ongeluk met daai dêm takbok – stadig in sig sien kom. Hy sien die moesie aan die voorrand van sy voorhuid.

Ja, daardie moesie! dink hy as sy vingers na die eikel verskuif en die voorvel sagkens begin terugtrek. Hoe dikwels het hy nie al ’n kompliment oor die moesie van ’n dame tydens sy besoek gekry nie! Want gewoonlik, as die dame wakker is as hy die dildo onder haar Kersboom neergesit het, sal sy hom vra om langer te vertoef. Getrou aan sy roeping, sal hy dan sy Kersvadersplig nakom. Hoeveel keer het hy nie na die tyd gehoor hoe oulik sy moesie is nie – en dikwels ’n piksoentjie daarop gekry.

Dan gaan Santa se oë na die knopperige letsel aan die regterkant van sy voolkop. Hy vryf met sy regtervoorvinger daaroor terwyl hy terugdink aan hoe seer dit was toe die Kersvadersdokter die pielpoesitis-pitsweer met sy pitsweerhamer verwyder het. Maar ook hoe gelukkig hy nou is – van die dames is mal oor die letsel.

Santa dink aan hoe hy laasjaar die dames met hierdie einste piel geamuseer het. Een na die ander, oud en jonk, het hy hulle langs hulle Kersbome deurgedraf. En hierdie jaar gaan hy dit weer doen . . . nog beter doen, ook met nuwe vrouens!

As Santa se orgaan van sy heen en weer gestryk van die voorvel oor die riffie van die eikel volledig styf is, neem hy sy hand weg.

Hy stap, die logge vooruit staande penis op en af wippend, na die muurspieël langs die knetterende kaggelvuur. Hy trek die olielamp op die rak bokant die spieël nader. Bewonderend kyk hy na die orgaan wat voor hom uitstaan. Dis lank en dik, amper soos sy voorarm.

Santa se oë gaan na die gryswit skaamhare. ’n Bietjie lank, dink hy. Hy sal die huishou-elfie moet kry om dit ’n bietjie te trim. Net nie te kort nie. Hy is begaand oor die dames wat van Husky-styl hou. Hulle kan tog so waarderend oor die ritmiese aandrukking van die ruwe hare teen hul boude wees. Hy wil hulle nie teleurstel nie.

Sinterklaas druk die bos hare met sy linkerhand plat om die logge lyf van sy gewaardeerde orgaan mooi te beskou. Hy staan nader aan die spieël. Met sy regterhand se duim en voorvinger wat by die basis die skagvel terugtrek, laat hy die stywe orgaan se rosige akker pronkend in die lug rondswaai. Dan hou hy dit stil. Sy oë gaan op en af oor die skag in die spieël.

Opgehewe are, sommige wat blou deur die leliewit vel deurslaan, pryk oor die hele skag heen. Hy sien die groot aar wat skuins oor die skag loop en vertak in meer as een bloedvat . . . en dan weer vertak. Hy kyk na die kleiner bloedvaatjies waarvan die ligrooi kleur deur die pienkwit vel deurslaan. Dis so nodig vir die bloedvloei vir sy ereksie. En kyk net hierdie ereksie! dink hy trots.

Santa bevoel die uretra aan die onderkant van die skag. In sy verbeelding voel hy hoe dit onlangs gepulseer het toe hy met ’n skommel ’n woeste straal geskwirt het. A-a! die saadbuis is nog reg om daai geelwit sous kragtig en diep in ’n Laplander-doos te spuit! gaan dit deur sy gedagtes. 

Dan is Sinter se aandag by sy eikel. Hy lig die kop hoër om dit beter te kan sien. Pragtig rosig rooi vertoon die akker oor sy hele oppervlak, van die agterste rif tot by die spleet aan die voorkant. Dis net die pitsweerletsel wat effens minder rooi en blink is. Andersins blink die hele glans, so glad is dit.

Santa skommel sy vool met sy regterhand om sy ereksie, wat bietjie afgegaan het, op standaard te bring. As dit genoeg stewigheid herwin het, hou hy dit stil. Hy kyk hy na die sierlike opgehewenheid van die kroonrif aan die kop se agterkant. Goed so, dink hy. Dan beskou hy die flanke van die kroon, aan die sykante van die kop. Hulle staan ook mooi wyd uit.

Hy glimlag as hy daaraan dink dat dié pragstuk van ’n pielkopkroon die dames, wat dit vir die eerste keer sien, se gesigte altyd laat verhelder. Veral dié met die losser poese besef die waarde van so ’n goed bedeelde pielkop. Een dame het aan hom geskryf en gesê dit lyk soos ’n sampioen – sy wil hom weer hê! Net af en toe kry hy ’n vrou waarvan die gesig verstrak as hulle dit vir die eerste keer sien. Dis gewoonlik dié met knapper poesies – ook dié met maagdelike poesies. Hy is dan net baie versigtig.

Daar is nog net een plekkie aan hierdie akker wat ek moet inspekteer, dink Santa. Hy sit sy linkerhand onder die skag en buig die piel oor tot die kop met sy maag kontak maak. In die spieëlbeeld sien hy die twee welgevormde en blinkende lobbe aan die onderkant van die kop. Dan fokus sy oë op die kort voorvelagtige deeltjie wat effens skuins in die driehoek tussen die lobbe gespan lê. Sy gesig verhelder. Hy dink aan die Laplandse oumatjie wat hom laasjaar aan die toompie gelek het. Die bejaarde skurwe tong het hom so hard gelek dat hy in haar gesig gekom het. Hy wou nog verskoning maak – iets wat hy nie graag doen nie. Maar toe sien hy sy lek gulsig die kom op wat van haar neus af oor haar bolip afdruip – en sluk dit.

Sy krom bejaarde regtervoorvinger kom nader aan die toompie. As sy vinger dit aanraak, vertrek sy gesig. Hy hoor hoe hy sy kwyl borrelend en sissend tussen sy tande deur en oor sy tong suig. Nee, die ou toompie is nog reg! dink hy as hy sy vinger wegvat. Die wat wil lek, moet net saggies lek.

As Sinterklaas sy piel laat sak, gaan sy oë gaan weer na die moesie. Dit sit nou effens na regs op die stywe skag, agter die kop. Dit vertoon effens plat, met die kleur nou ’n bruinrooi. Dit laat hom dink aan ’n kersie op die koek. Dis nie lank nie, dan gaan dit ’n kersie ín die koek wees – en sommer baie koeke – dink hy grynslaggend as sy duim liggies daaroor vryf. 

Wat vorm en houding van sy orgaan betref, kan niemand hom klop nie. As hy linksom dwars draai, moet hy weens die gewig van die vorentoe staande orgaan agteroor leun om sy ewewig te behou. Hy sien hoe mooi holrug die orgaan gekrom is, die kop fier omhoog staande. By van sy besoekpunte het hy al gesien, en gehoor, dat daai kromming een van sy sterkpunte is. Want sy vool kan blykbaar plekkies bykom wat ander vole nie kan doen nie.

Hy meen hy het die grootste, bes gevormde en stewigste dames-plesierstaaf hier in Lapland. Hy weet daar is vroue wat sy Kersvaderspiel bo enige ander piel verkies. Liefderik neem hy die orgaan in sy regterhand. Hy laat die hand lig vuistend op en af oor die skag gly.

Van die Kersvaders sou met hom wou stry oor wie die grootste piel het. So kom ons kry die bewyse, sê hy vir homself.

Kom ons doen eers die lengte, neem hy hom voor. Hy tree vorentoe en lig die 30 cm-berkehoutmaatstok uit sy muurgemonteerde houtmikkies. Hy het die skrynwerker-elf aangesê dat hy die maatstok langs die spieël wil hê. Sy moes dit van ronde hout van 20 mm deursnee maak. En sy moes dit so maak dat dit kepies een sentimeter van mekaar het, reg rondom die stok.

Met die duim en voorvinger van sy linkerhand vat Sinter die skuins staande pielskag van onder af in die middel vas. Hy rem dit af tot die eikel op dieselfde hoogte as die basis is. Dan druk hy met sy regterhand die een ent van die stok teen sy lyf vas, net bo die agterkant van sy penis en teen sy pubiese hare. Hy posisioneer dit mooi, sodat dit aan die ander kant liggies op die koronarif druk. Dit is perfek waterpas as hy in die spieël kyk.

Die regterhand nou ver vorentoe gestrek, omsluit die duim en voorvinger die stok voor die pielkop. Dan skuif die hand terug tot die duim liggies teen die pielpunt aandruk. Met die duim en voorvinger stewig om die maatstok geklem, bring hy dit tot voor sy gesig.

Stadig tel hy hardop die kepies af: “Een, twee, drie . . . ” Die tellery vorder tot by ‘n uitgeroepte agtien. “Nee wag, dis agtien en ’n half!” sê hy in ’n diep, growwe stem, die gesig opgehelder as hy opkyk.

Trots sit Santa die maatstok terug in sy mikkies.

Dan’s dit nog net die omtrek van sy orgaan wat hy moet toets, dink hy. Na weer ’n paar styfmakende draadtrekbewegings, probeer hy die skag met die duim en voorvinger van sy regterhand omspan. Hy glimlag genoegdoenend as dit nie geluk nie. Want, die vingerpunte kom nie bymekaar nie!

Geen wonder die vroue is so mal oor hom nie, dink hy – met hierdie lengte en dikte is dit  soos ’n slee se disselboom! 

“Die ander Kersvaders se gatte!” sê hy as hy vir die omhoog staande piel in die spieël kyk.

Santa besluit om sy vool te laat bedaar nadat hy dit vir oulaas ’n paar liefderike stryke met lig omklemmende hand gegee het. Hy moet nou nie hier staan en draadtrek tot hy die spieël vol kom skiet nie! dink hy. Hy moet die vool en die saad spaar vir die Kersseisoen. Hy gee die twee balle ’n ligte drukkie. Hulle moet ekstra vol wees teen Kersfees, sê hy vir homself.

Sinterklaas is nog nie klaar met inspeksie nie. So, dis nou wat die posisie aan my voorkant betref – alles vertoon en werk goed en wel, gaan deur sy gedagtes. Nou vir die agterkant. Want dis die enigste ander deel van sy lyf wat die dames te siene gaan kry en aan kan vat.

Hy stap na die tafel toe. Hy staan vir ’n oomblik stil en kyk na die groot handspieël met die berkehoutraam wat die skrynwerker-elfie vir hom gemaak het en die huishou-elfie vir hom reggesit het. Hy tel dit op. Dan haak hy die spieël se hanglussie agter die los boonste knoop van die regterpant van sy baadjie in. Hy maak die knoop aan die linkerpant vas sodat die spieël oor sy baard teen sy bors hang.

Santa kom staan weer voor die muurspieël, hierdie keer met sy rug na die spieël. Hy haak sy duime by sy broekrek in en trek dit verder af tot ’n handlengte onder sy boude. Hy vat die hoeke van sy baadjie vas, lig hulle op tot by sy middel en knoop hulle aanmekaar vas soos ‘n japongordel. Sy boude is nou mooi ontbloot, dink hy tevrede as hy vlugtig skuins draai en na die muurspieël kyk.   

As hy terug draai, maak hy die boonste baadjieknoop los, haak die spieëllussie los en neem die spieël in sy verrimpelde regterhand. Hy hou dit regs voor hom en probeer sy boude in sig kry. Dit neem ’n paar probeerslae van hoekverstellings – dan het hy hulle!

Santa kry ’n effense glimlag op sy bebaarde gesig as hy die boude bekyk. Dis ’n paar goed gevormde, lelieblanke globes. Van die vroue het al vir hom gesê dis die mooiste mansboude wat hulle al gesien het. Hulle is nie te klein nie en ook nie te groot nie. Die boude is nog mooi appelrond, nie afgesak in ’n peervorm of afgeplat soos baie oumensboude nie. Die vel van die boude is glad, nie vol kuiltjies soos baie ou mans se boude nie.

Santa se aandag skuif na die middel van sy agterwerk. Hy sien die boudegleuf is goed gedefinieer en diep – met die boudbinnewange wat mooi teenmekaar saamdruk. Hy dink aan die vroulike vingers wat soms in die gleuf rondspeel.

As sy oë laer gaan, sien hy ook die twee onderboudplooie is diep. Hulle begrens die onderboude aan die bokant van die dye mooi. Daar is geen onderboudoorhanging nie.

As Santa sy linkerboud met sy linkerhand bevoel, voel hy dis nog mooi stewig, al die boudspiere is goed in plek. Dis vir hom belangrik. Die vrouens vat graag aan sy boude as hy hulle missionêr spyker.

Daar is nog die voorkoms van die allerbelangrike onderboude wat hy behoorlik wil sien. Santa buig vooroor sodat hy hulle duidelik kan sien met die handspieël. Perfek, dink hy tevrede. Daar is drie dwars ouderdomsrimpels onder aan elke onderboud. Dis nog soos laasjaar. Buitendien, hy hoef nie skaam vir die rimpels te wees nie. By ’n besoekpunt waar daar eenkeer twee vrouens was, het die een vrou hom gekomplimenteer.

Terwyl hy haar vriendin spyker, het sy met sy ballas gespeel, haar kop omlaag om goed te kan sien hoe hy naai. Op ’n stadium het hy gevoel hoe streel sy sy onderboude en sê: “Pragtige en sexy plooitjies wat Kersvader hier het.” Hy was trots. Hy het haar agterna goed genaai – haar ’n hele paar bonusnaaihale gegee.

Sinterklaas kom regop en sit die handspieël op die kas langs die muurspieël neer. Broekrek steeds om die dye, skuifel die groot swart skoene tot hy met sy regterkant dwars voor die spieël staan.

As Santa se oë na die spieël gaan, sien hy hoe die twee spierwit globes na agter uitbult, die halfslap Kersvaderspiel hangend met ’n boog. Wat ’n mooi gesig! dink hy.

Sinter sit sy hande op die geknoopte hoeke van die baadjiepante. Hy wil verhoed dat die knoop losgaan. Hy kyk hoe sy boude beweeg as sy onderlyf begin skarnier – eers stadig, maar dan al hoe vinniger. Woeste pompbewegings laat die boude vorentoe en agtertoe skommel. Die halfslap piel swaai op en af en gooi esse in die lug. Af en toe klap dit teen Santa se maag met ’n harde doef!

Sinterklaas verlekker hom aan hoe energiek en wyd die agterstewe vorentoe en agtertoe swaai. Hy sien hoe ’n diep kuil in die sywand van die regterboud ontspring met elke voorwaartse swaai. Dis die kuil waarvan party Lapland-dames so hou. Hulle hande sal, tydens sy missionêre pompe, die hande oor die boude laat dwaal om die rimpelings van sy sterk boudspiere te bevoel. Dan sal hulle ook soms die hande op die boude se sywange sit en voel hoe die spiere daar saamtrek. Hulle sal dan gewoonlik verbaas wees oor die diep kuile wat met sy inwaartse steekhale vorm. In sy gedagtes sien Sinterklaas hou daai boude gaan lyk as hy missionêr spyker en ook as hy Husky-styl naai.

As Santa se onderlyfswaaie na halfminuut of wat tot ’n einde kom, is hy hoogs tevrede.

“Fantasties,” mompel hy by homself as hy oor sy lang baard vryf, “hierdie gat van my is nog reg om my disselboom van ’n piel ekstra hard en diep – en vinnig – in ’n Laplander-poes in te dryf!” 

 

Published 
Written by Lulman

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery