(vervolg van Deel 1, gepubliseer op 5 Jan 2018)
“Sou dit oukei gewees het as dit Deon se borshare was wat nou jou tieties kielie?” vra Pieter uit die bloute terwyl hy skielik ophou pomp. In die missionêre posisie en op sy elmboë gestut, vryf hy sy behaarde breë bors speels van kant tot kant oor Marie se stewige borste. Haar tepels tintel en tuit van die stimulering deur die blonde ruigheid op sy bors. Sy antwoord nie. Sy dink Pieter wil maar net iets sê om haar op te geil voordat hy verder stoot.
Ek sal paslik reageer, dink sy. Sy laat haar voete, wat by die waaie van Pieter se bene ingehaak is, teen sy agterdye op beweeg. Haar knieë sprei wyer uit mekaar terwyl haar voete teen sy onderboude aandruk. Sy lig haar heupe effens en haar vagina klamp stywer om sy harde penis. Maar in plaas van te begin stoot, lê Pieter steeds stil. Sy besef skielik hy is ernstig met sy vraag. Haar heupe sak terug en haar voete gly ondertoe oor sy agterdye. Hulle haak nie weer by die waaie in nie. Half moedeloos oor sy ongeïnteresseerdheid, gly hulle heeltemal van sy bene af. Haar vagina om sy orgaan het nou begin verslap.
Marie se oë het nou weggedraai van Pieter se borshare op haar borste, waarin sy haar tot nou toe verlustig het. Sy kyk hom vol in sy helderblou kykers, hier vlak bo haar gesig. Hy staar haar stip aan. Waarom nou vir Deon te berde bring, wil sy vra, maar sy bedwing haar. Dis skaars ses uur nadat hulle saam met Deon en Adri by die koffiewinkel was, hul nuut ontdekte vriende – ervare swiengers wat vir haar en Pieter kan inwy in die wêreld van swieng. Marie weet Pieter het gesien hoe begeerlik was Deon se borshare, wat by die los knope bo-aan sy hemp uitgepeul het, vir haar. Maar sy’t nie gedink dit sou nou, terwyl hulle in die bed kafoefel, ter sprake kom nie.
Na al die gepraat oor swiengery, met Deon en Adri by die koffiewinkel en daarna, was sy maar te gretig – en sy het gedog Pieter ook – om hul toegewydheid aan mekaar vanaand in die bed te beseël. Sy het nie gedink dit sou nodig wees om oor Deon en Adri te praat terwyl hulle mekaar intiem die hof maak nie. Sy het so naby aan Pieter gevoel toe hy, nadat hy haar goed opgevry het, tussen haar oopgespreide bene stelling ingeneem het. Naby, omdat die gesprekke oor swieng soveel intimiteit tussen hulle meegebring het. Hy het soveel belangstelling in haar tot nog toe verborge begeertes vir intimiteit met ’n ander getroude paar getoon.
“Moet ek inserseer?” het hy tergend gevra. Pieter weet sy kry soms ’n kiek kry uit sy geleerde woordgebruik wanneer hy opgegeil is. Sy het al gewonder of dit ’n soort sielkundige skans teen sy introversie is. Want, dis ’n geval van hoe meer opgegeil, hoe geleerder die woorde. Nie dat dit haar regtig pla nie; sy het darem nie verniet ’n BA-graad nie. Sy weet dat inserseer die geleerde woord vir insit is.
“Ja, ja, inserseer,asseblief!” het dit half sarkasties van haar gekom terwyl sy haar heupe gelig en haar moemfie gretig na hom uitgehou het. En hoe heerlik was dit nie toe Pieter se bekende groot orgaan, na al die opwinding van die dag, stadig in haar ingly. Maar hy het seker nie eens tien stoothale gegee nie – en nou hierdie vraag. Dit lyk nou vir Marie of hy haar in ’n blik wil druk oor die swiengery-ding. Sy moet dalk oppas wat sy sê. Maar sy besluit om nie doekies om te draai nie.
“Jip, my ou man, ek sal Deon graag wil vat. Maar net solank jy by is. As jy en Adri langsaan op die bed is en jy kielie Adri se groot majoefels met hierdie manshare van jou, dan is daar nie ’n probleem nie.” Sy hoop hy kan sien sy is eerlik. Want hy kan dink sy sit aan, daar hulle nog nooit geswieng het nie. En om te beklemtoon wat sy sê, haal sy haar regterhand van sy boud af en gee die blonde krulle by sy linkertepel ’n trekkie. Sy streel oor die hare en gee die tepel ‘n trekkie tussen haar duim en voorvinger.
“Adri kan dit ook maar met jou tepel doen,” sê sy half vermakend terwyl sy met haar duim en voorvinger voor sy neus wys hoe sy ’n tepel ’n trekkie gee.
“En jou penis moet natuurlik in Adri wees,” maak sy Pieter formeel wys. Marie byt effe op haar lip; sy wens sy kon ’n bietjie meer geil met Pieter gepraat het. Die woord penis laat dit klink soos ’n dokter wat praat, dink sy.
Marie vervolg: “Dit moet mos ’n gebalanseerde swiengsituasie tussen my en jou wees. Ek kry Deon se plesierorgaan en jy kry Adri s’n. Dis mos gelyke regte, nie waar nie?” Sy hoop hy kan haar knipoog in die flou lig van die bedlampie sien.
Marie se vingers stryk die haartjies by sy tepel eenkant toe. Sy kry weer die tepel tussen haar duim en voorvinger beet en rol en trek dit, haar oë steeds op Pieter s’n gefikseer. Sy voel die geilheid in haar opstoot. Haar gedagtes het nou verskuif na ’n geswieng met Deon en Adri. Sy’s nie seker of dit die beeld is van Deon se piel wat by haar ingesit is of Pieter s’n wat by Adri ingesit is nie. Dis dalk eersgenoemde, dink sy effens skuldig oor haar wellustigheid. Dis tyd dat jy en Pieter aan die swieng raak, dink sy impulsief. Jy wat Marie is gaan nooit van jou spulsheid ontslae raak voordat jy geswieng het nie!
“Onthou, Pieterman,” voeg sy by, “alles sal oukei wees. Want die dag na die swiengpaartie is dit mos weer net ek en jy – jou penis in my vagina geïnserseer,” spot sy hom bietjie oor sy verhewe taalgebruik. Sy wens sy het die moed gehad om meer geil te praat, maar dit is vir eers daarna toe.
Pieter sê niks. Marie voel hoe haar vagina onwillekeurig om Pieter se stywe in haar begin saamtrek. Sy lig haar onderlyf en voel hoe Pieter se orgaan harder teen die voorwand van haar vagina aandruk. Dis erg eroties sensitief daar. Haar voete kom weer in posisie op sy harige agterdye en skuif op, tot haar hakke in sy onderboude inboor. Dis asof sy ’n skakelaar aangeslaan het. Pieter begin beweeg – uiteindelik!
Marie voel Pieter se eerste hernude inwaartse haal is stadig en diep. Dan die truhaal, dis ook langsaam. Hy trek ver terug, baie ver. Sy voel die kop is by haar ringspier. Sy hou haar asem op – gaan hy dalk heeltemal uittrek? Aah, daar kom hy weer in! Sy sug byna hardop van verligting. Met hierdie eksentrieke man van haar is daar altyd iets onverwags.
Die naaihale wat volg is ferm en diep indringend. Die pas is weldra ’n stywe een, met Pieter se ferm boude wat hoog opswaai met elke truhaal. Marie se hande vryf oor sy onderrug en kom tot rus op die bokant van sy harige boude – heerlik om aan te vat! Haar hakke het hom goed aangespoor en haar voete het nou effens afbeweeg. Hulle rus op sy agterdye – saamryend in pas met sy ritmiese stoothale.
Sy’s baie verlig – veral omdat die swiengery-planne Pieter dalk op ’n onverwagte manier kon laat reageer. Hy kon dalk uitgefreak het, dink sy. Dit lyk tog of alles reg is, al stoot hy haar in stilte met sy lang hale. Net sy asem jaag effens. Sy weet hy sou gekla het as hy nie gelukkig was nie.
Dis seker 10 minute later toe Pieter, nadat hy sy pas ’n paar keer verander het, aandui dat hulle van die missionêre posisie na hondjiestyl moet verwissel. Ja, en dis hoe hy vir Adri ook gaan vat, dink Marie so ’n bietjie jaloers. Sy draai op haar flinkste om en hou haar boude hoog in die lug. Sy wil Pieter nie in die minste laat voel hy is nie steeds haar beste minnaar nie.
Gaan Adri die laken ook so frommelend met haar hande vaskramp van die lekkerte soos sy? wonder Marie toe sy Pieter se blonde skaamhare teen haar boude voel aandruk met die instootslag. Marie is gek daarop dat Pieter se skaamhare ritmies kontak met haar boude maak. Dis een van die redes waarom sy van die hondjieposisie hou. Vir ’n vlietende oomblik wonder sy hoe hondjiestyl met Deon sal wees. Het hy skaamhare of is hy kaalgeskeer? Gaan sy vool in haar anders voel as Pieter s’n? Sy stel haar voor hoe Deon vir Adri hondjie en hoe die joviale Adri hom komplimenteer.
Maar dalk hou Deon nie eens van hondjiestyl nie, begin Marie nou twyfel. Daar is soveel dinge om nog uit te vind omtrent dié oulike paartjie, dink Marie. Dis seker een van die goed wat swieng so interessant en opwindend maak. Daai ontdekking van in watter opsigte jou swiengpartners en hul seksvoorkeure anders is as joune en jou man s’n. So baie om nog te leer, dink sy. Waarvan sy redelik seker is, is dat sy en Pieter by Adri en Deon gaan leer. En, soos sy nou voel, wil sy van die rofste goed moontlik leer. Sy is nou so jags. Haal vir haal is haar trustote nou meer energiek as Pieter se stote.
Marie se gedagtes word skielik in beslag geneem deur Pieter wat haar boude nou so styf vasgegryp het dat sy duime, soos sy al in die spieël langs hul bed gesien het, diep kuile in haar boude maak. Dis reg Pieter, naai my! Sy wens sy kon dit hardop gesê het. Maar haar inhibisies vir geil taal is te sterk.
As Marie orgasmeer is dit luid kreunend. Haar gedagtes is gevul met fantasieë van die swiengende spelery met haar, Deon, Pieter en Adri. Sy bly op haar hande en knieë staan terwyl Pieter voortstoot en haar golwende orgasme deur haar spoel. Sy bly steeds so staan nadat dit bedaar het, die gevoel van Pieter se heen en weer bewegende orgaan in haar nog steeds heerlik. Is dit hoe dit gaan wees met Deon? wonder sy.
Dis seker minder as ’n minuut later dat Marie voel Pieter se stoothale word dringender en dieper. Sy komplementeer dit so goed sy kan met haar heftige trustote. Hy bereik sy hoogtepunt met ’n luide, diep, byna roggelende gebrul. Sy finale stoothaal is diep indringend, terwyl sy hande, nou by haar heupholtes ingehaak, haar boude styf teen hom laat aandruk. Sy penis bly diep in haar geparkeer terwyl sy voel hoe hy sy warm saad spuitend in haar los.
“Daai geraas van jou beteken seker jy aanvaar swieng met Deon en Adri heelhartig, of hoe?” waag sy dit. Haar kop is vraend na links gedraai terwyl sy steeds op haar hande en knieë staan. Sy voel sy moet Pieter ’n bietjie toets. Hy sê niks nie. Marie voel hoe hy stadig uittrek. Sy draai om en begin sy verslappende orgaan, blink van die mengsel van sy saad en haar sappe, stadig af te lek.
Pieter se hande is gerusstellend op haar kop terwyl hy saggies prewel: “Enigiets wat jou gelukkig maak, my vrou.”
(word vervolg)