Join the most popular community of South African swingers now
Login

Halloween-swiengerpartytjies – ken die gruwels en swieng lekker

"Maak die beste van Halloween-swiengerspartytjies met al hul grillerighede."

1
1 Comment 1
409 Views 409
1.4k words 1.4k words

Dis dié tyd van die jaar dat jy Halloween-partytjies kry, ook swiengers-Halloween-partytjies. Vir dié wat nuuskierig is oor hoe so ’n swiengerpartytjie moontlik kan verloop, hier is ’n bietjie raad. As jy ’n swienger is, wil jy tog seker maak jy het heerlike swiengerspret, so tussen al die grillerige goed deur.

Die advies hier is vir stout ingestelde volwassenes wat uit die boks kan dink en is gebaseer op ondervindings oor jare. Baie mense wonder wat jy op so ’n gruwelpartytjie kan verwag en hoe om op te tree. Dis dalk nou jou kans om uit te vind.

Dis nie nodig dat samhainofobie (Halloween-vrees) jou pret bederf nie. Al is jy vrek bang, kan jy op ’n Halloween-swiengersparty steeds ’n geil ervaring hê. 

Hou ook maar in gedagte dat jy nie onder ’n verpligting staan met enigiets nie. Nee bly steeds nee, ook op ’n Halloween-swiengerspartytjie.

Daar is gewoonlik swiengers en swiengergroentjies wat in gewone (sexy) drag ’n Halloween-partytjie sal bywoon. Maar dan is daar dikwels ’n paar uitsonderlike verskynsels op so ’n partytjie. Dis van hulle wat ons wil bespreek.

Die interessantste is die swiengers wat in grillerige kostuums hul opwagting maak. Dis altyd ’n uitdaging om te weet watter potensiaal daar vir lekker lyfpret onder die bedekking van ’n grillerige kostuum skuil. Die baie gedaantes wat op ’n partytjie kan verskyn, kan jou baie verwar. Jou lyflike lus kan die een oomblik toeneem en die volgende oomblik druip dit. Jou stywe vool kan so slap soos ’n gebreide riem word en jou klam moemfie so dor soos die Namib-woestyn.

Hier volg solank twee van die verskynsels wat jy op ’n Halloween-swiengerjol kan teëkom: pampoenspoke en mummies.

Pampoenspoke

Jy skrik dalk nie vir koue pampoen nie, maar jy moet beslis van pampoenspoke wat op ’n partytjie kan rondhang kennis neem.

Pampoenspoke is gewoonlik nie aktief nie. Daai vlammende oë is gewoonlik net daar om jou dop te hou – te sien of jy die dames met respek behandel (soos dit natuurlik op enige swiengersparty hoort).

Die pampoenspookmonde kan egter kwaai vlamme blaas as hulle opgewonde raak. Enige ander gate, soos die neus, is bloot vir versiering en om die spook nie te vreesaanjaend te maak nie. Mans moenie deur die warm gloed van die pampoenspook verlei word nie. Jy kan nie jou vool by sy mond indruk sonder om te brand nie. En dis beslis nie ’n lekkerkrybrand nie.  

Jy en jou vaste partner sal moet pasop as julle met jul nuutgevonde ruilpartners in ’n woepsarea in verdwyn. ’n Grynslaggende pampoenspook met vlammende oë kan jou aanstaar terwyl julle jul op die matras neervly. Wees dan maar geduldig om die spook se gloeiende voyeur-oë hul ding te laat doen terwyl julle naai. Want om te ontsnap aan daardie blik gaan nie maklik wees nie.

As jy as man ’n warm gloed op jou ballas voel terwyl jy jou ruilmaat missionêr spyker, is dit nie noodwendig jou vrou se aanmoedigende hand nie. Dis bloot die pampoenspook wat jags geword het, met vurige vlamme wat by sy mond uitkom. As jou ballas te warm word, verlaag die hoogte wat jou onderlyf met die truhaal opswaai, sodat jou skrotum minder blootgestel is.

En onthou as jy aan die einde jou hoogtepunt te hard uitkreet kan jy dalk net daai spook uitlok om jou na te aap. Hy kan met sy skor stem ’n kreet laat hoor. Dit sal saamgaan met woeste vlamme wat saam met sy ontstigtende stem by sy mond uitkom. Daai vlamme sal lek-lek aan jou kaal boude, wat so pas tot rus gekom het van die lyflike opwinding. Voor jy kan keer, sal jy geskroei wees totdat daar nie meer ’n haar in jou boudegleuf en aan jou balsak oor is nie.

Onthou om jou brandsalf saam te vat, sodat jou woepsmaatjie dit aan jou boude en balle kan smeer.  

Mummies

Mummies is gewoonlik manlik. Dalk is daar een waarin jy as speelgierige swiengerdame begin belang stel.

Dis moontlik dat die mummie se belangrikste dele vir speelpret nie gemummifiseer is nie. ’n Ongemummifiseerde slap vool kan dalk aan die onderkant van die toegewikkelde torso uithang. Dit dra ’n bepaalde boodskap oor en jy behoort dan nie veel probleme te hê om ’n bietjie mummiepret te kry nie. Die mummie was ooglopend bang hy kry nie sy regmatige deel van swiengerspret nie; daarom die verbandvrye vool.

Enige mummies met vole wat slap by grillerige kostuums uithang, weet daai vool het ’n kans om weldra die voorkoms van ’n gemummifiseerde een te kry. Want daar sal genoeg heksemonde wees wat met hul towerwoorde en vaardige lippe en tonge enige slaphangende dele mummie-styf kan maak. Mummies weier geen monde nie. Jou stroopsoet mondjie het dus ook ’n kans om te help om die mummievool volle mummiestatus te laat kry.

As die uithangende benededele van die mummie wel met mummieverband toegedraai is, sal jy iets daaraan moet doen. Moet beslis nie die lap ignoreer nie, ook nie as jy jou mond vir ’n trilsmul nader bring nie. ’n Mond vol growwe en muwwe mummielap is nie lekker nie. Probeer beheer oor jou gulsigheid kry en doen die nodige voorbereiding.

Maak seker dat jy die lap versigtig van die verlangde deel (of dele) afwen. Jy kan vind die deel word stywer en harder soos jy die lap afwen. Dis nie vertraagde mummifisering nie; dis blote jagsheid. Dis mos wat jy wil hê.

Dis raadsaam om die lap, gewoonlik growwe lap, heeltemal uit die mummie se mik te verwyder, sodat jy nie onnodige versperrings het nie. Mummies is baie begaan oor hul lappe. As die mummie ’n keel opsit omdat hy dink jy gaan sy voolverband vat, bind dit sommer om sy middellyf – dan is dit uit die pad vir die lyfpret en hy is gelukkig.

’n Los stuk van daai voollap in jou en die mummie se mikareas sal met jul gekafoefel heeltyd neuk. Eerstens, dit kan in die pad wees met penetrasie. Selfs al kry hy dit reg om met lap en al in te glip, sal dit nie vir een van julle lekker wees nie. Hy sal teleurgesteld wees omdat jou genotsbuis nie so fluweelsag is soos verwag nie. Vir jou sal dit nie lekker wees as die lap stuk vir stuk in jou ingepomp word nie. Om te ontkoppel, net om ’n stuk lap uit te trek, is altyd teleurstellend. Selfs met die lap uit jou uit, maar nie behoorlik verwyder nie, kan dit pla.

As die mummie jou in die hondjieposisie het, kan hy dink hy het volle beheer oor die lap as hy die een end van die voolverband hoog in die lug hou en die res oor jou boude heen na benede laat hang. Maar, dit kan om die mummie se ballas vashaak en pynlik diep in jou boudegleuf intrek. ’n Heen en weer geskuur deur jou boudegleuf en ’n geruk en gepluk aan sy balsak, selfs al is dit in pas met ritmiese stootbewegings, sal nie vir een van julle lekker wees nie.

As dit jou begeerte was om bo te sit en die mummie uit sy doodsheid te ry, wees ook versigtig vir daai voolverband. Die mummie kan dalk probeer om dit soos ’n boa om jou nek te drapeer. Moenie daaraan toegee nie. Want jy sal met jou hande natuurlikerwys op die mummie se bors wil druk terwyl jy hom jou lekker oorglyhale gee. Voor jy jou oë uitvee het die boa – wat natuurlik jou bonsende tiete heerlik kan kielie – aan die een kant afgesak en tussen jou lies en die mummie se onderbuik ingewerk. Kan jy dink hoe rou daai growwe lap ’n flink bewegende poesielip gaan skuur? Nee wat, bind soos hierbo gesê, uit die staanspoor die voolverband om die mummie se middellyf en kry klaar. Dan kan jy ongestoord naai.

Ook, as jy wil hê die mummie moet jou missionêr vat gaan jy, met die pielverband behoorlik verwyder, die jagende muwwe asem van daai sexy mummie op jou gesig baie meer geniet as andersins.

Nou ja, dis vir eers genoeg oor pampoenspoke en mummies. Ek hoop julle naai lekker!

Naskrif: Indien daar belangstelling is, kan ek ook skryf hoe om, op ’n Halloween-swiengparty, met vampiere, doodsbodes, doosbodes, kabouters, bosnimfe, zombies en sletterige feë, duiwels met horinkies, asook hekse, om te gaan. En daar is sommer nog ’n hele paar ander goed wat jou kan ontstig as jy nie van hulle weet nie. Die ding is, as jy weet hoe, kan jy so ’n partytjie terdeë geniet!

 

Published 
Written by Lulman

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments