Marie Ann kyk Danny vir oulaas diep in die oë as sy haar staan op die knieë op die rubbermatjie gekry het. Dan gaan haar oë oor die besproete lyf op die stoel . . . af . . . en verder af. Hulle begin fokus op Danny se onderlyf. Vir ’n oomblik voel dit asof sy nie weet wat om volgende te doen nie.
Maar, dan sit sy haar linkerhandpalm onder die voorste, hangende deel van die slap penis. Sy lig dit op. Haar hand klamp liggies om die skag, die kop hangend oor haar duim. Sy lig die skag hoër sodat sy reg van voor af na die kop kan kyk. Haar oë fokus op die verfrommelde voorrand van die voorhuid. Sy kyk of sy die spleetjie kan sien. Die huid maak dit egter so te sê heeltemal toe. Mooi en sexy voorhuid! dink sy.
Mary Ann verslap haar greep om die skag en laat haar linkerhand losserig vuistend in die rigting van die akker beweeg. Op pad soontoe voel sy die beduidende opgehewenheid van die kroonrif onder die voorvel as haar voorvinger daaroor gly. En dis met die penis nog slap! Dis nog ’n rede waarom sy van hierdie piel hou, dink sy. Sy is gek op mans met ’n prominente rif wat, soos Jeff s’n, haar vagina, veral haar G-kol, behoorlik kan stimuleer.
Terwyl sy die kontoere van Danny se peniskop onder die vel liggies bevoel, beweeg haar duim en vingers in die rigting van die voorvelrand. Dan is sy by die verfrommelde ent van die vel. Sy versit haar duim en laat dit liggies kielieënd tot rus kom oor die toegetrekte voorrand. Sy hoor Danny ’n suggie gee.
Ja, Danny, jy’t nie geweet hierdie vrou gaan jou so goed leer ken nie! Jy gaan, as jy en Suzie vandag huis toe ry, baie bewus wees van die ding in jou broek. Jy sal weet hy is van alle kante goed bekyk en bevoel – en deeglik gebruik! Mary Ann grinnik. Sy voel hoe sy nat word van haar geil gedagtes.
Met haar regterhand stewig op Danny se linkerbobeen, laat sy haar linkerduim al in die rondte oor die voorvelrand stryk. Sy hou Danny se gesig dop. Sy sien hoe sy mond stadig begin oopgaan. Sy oë steeds toe, ontsnap daar nou ’n duidelike en diep kreun agter uit sy keel.
Mary Ann is reg met kommentaar: “Dis reg, Danny, lug jou gevoelens. Hierdie vrou is mal daaroor om ’n man soos jy te plesier.” Sy hoor hoe Danny dieper sug en kreun. Hy het nou sy hand op die voorarm van die hand wat met sy vool doenig is gesit. Sy voel hy gee dit ’n drukkie. Dit maak haar hart warm dat Danny so responsief is.
“Mary Ann, dit lyk my jy het Danny goed onder hande,” sê Suzie as sy vir ’n oomblik haar mond van Jeff se penis onttrek.
Mary Ann sien uit die hoek van haar oog Suzie se kop sak nie dadelik af nie. As sy haar oë na Suzie se gesig wend, sien sy die op knieë staande bejaarde en nakende dame kyk stip na hoe sy Danny se voorvel manipuleer.
“Laik jy dit, Danny?” vra Suzie. Dis duidelik dat sy genoegdoenend die petalje gadeslaan.
As Mary Ann se oë weer na Danny gaan, sien sy sy mond het toegegaan. Hy pers sy lippe saam. Dis asof hy iets wil sê, maar nie kan nie.
“Hy laik dit, Mary Ann. Werk daai vool, werk hom goed! Ek sien jy het spesiale tegnieke.” As Mary Ann vlugtig vir Suzie kyk, sien sy hoe sy geamuseerd grynslag. Mary Ann is in haar skik dat haar attensies aan Danny Suzie ook laat lekker kry.
Mary Ann voel sy moet Suzie ook komplimenteer: “Ek het lanklaas Jeff se vool so styf gesien, Suzie. Jeff is mal daaroor om gesuig te word. Jou vaardige mond doen wondere.” Mary Ann vang Jeff se oog. Sy knipoog vir hom. Hy knipoog terug. Sy kan sien Jeff geniet Suzie se mond erg. Die piel, wat Suzie by die basis met haar linkerhand se duim en voorvinger vashou, is so reguit soos ’n valboom. Jeff kyk daarna met diepe trots.
Suzie gee ’n veeg met haar regterhand oor haar lippe. Dan sak haar kop weer af tussen Jeff se bene. Mary Ann sien hoe Jeff se mond ’n entjie met ’n harde uitasemteug oopgaan as die blinknat swingel in Suzie se mond verdwyn.
“Geniet daai mond Jeff,” moedig sy hom aan.
Mary Ann se gesig draai terug na Danny se kruis. Stadig, met haar voorvinger en duim, woel sy Danny se voorvel vorentoe, totdat ’n tuit van omtrent ’n sentimeter lank vooraan die kop vorm aanneem. Sy vat die los vel tussen haar duim en voorvinger vas en gee dit ligte trekkies. Dit laat die vel omtrent ’n sentimeter langer uitrek.
Mary Ann hou haar oë op Danny se toe-oë-gesig. Sy kan aan die bewegings van sy lippe sien hy geniet die spelery met sy voorvel. Dan rek sy die vel nog verder uit. Die voorrand, wat tussen haar vingers uitpeul, is nou omtrent twee sentimeter voor die kop se punt. Sy geniet dit gewoonlik om te sien hoe ver sy dit kan uitrek voor die man begin kla.
As sy ’n steuntjie van Danny hoor, los sy die vel. Sy kyk hoe die randjie vanself eers ’n entjie terugspring en dan al stadiger verder terugtrek. Uiteindelik vorm die voorvelrand ’n klein ogie vooraan die punt van die kop. Die spleetjie is net-net sigbaar. Die vool is nog so slap soos ’n stuk rou boerewors.
Mary Ann is die eerste wat weer praat: “Ek’s bly jy gee soveel aandag aan Jeff, Suzie. Jy’s ’n vrou so na my hart – en natuurlik Jeff s’n ook! En dit lyk my jy glo ook daaraan om ’n man se toerusting goed te leer ken – voordat jy met hom seks het.”
“Beslis, Mary Ann. Ek moet weet presies hoe ’n man se toerusting is – dit goed bekyk en met die hand bevoel.”
Mary Ann vervolg: “Vir my is dit vreemd dat party vroue sê hulle stel nie in die voorkoms van ’n penis belang nie; wil nie ’n foto daarvan sien nie en dié soort van ding. Ek dink die meeste is nie eerlik nie. Hulle wil kamtig as meer gesofistikeerd en minder sletterig gesien word. My magtig! Waarom sou jy nie intens in die orgaan wat jou so oneindig kan plesier belang stel nie?” vra sy driftig as sy stip na Suzie kyk.
“Ek stem met jou honderd persent saam Mary Ann,” laat blyk Suzie. “Seks hang mos nie net af van ’n mooi en vriendelike gesig en ’n aangename sosiale persoonlikheid nie! Ek weet uit eie ondervinding elke penis het sy eie geaardheid en persoonlikheid. Vir my is die voorkoms en gevoel van elke piel – erek en on-erek – uniek.”
“Natuurlik,” antwoord Mary Ann.
Jeff voeg by: “En ons weet almal dat daar ook nie ’n sterk verband is tussen die on-erekte en erekte grootte van ’n penis nie. ’n Kleintjie, wanneer slap, kan baie groot wees wanneer hard – en andersom.”
“Ja, dat elke piel sy eie besondere karakter het, is seker,” maak Mary Ann haar standpunt oor die manlike orgaan duidelik.
Mary Ann is mal oor mans wat trots is op hul penisse en nie hul organe met ander mans s’n vergelyk nie. Danny lyk vir haar na so ’n man. Vandag is sy vas van voorneme om al die fasette van Danny se vool, en hoe hy hom gebruik, te geniet.
Sy onthou skielik die swiengerspartytjie waarby sy en Jeff een aand was.
“Hoor hier, ek wil nou nie onnodig spog nie, maar ek moet julle van die lakenspeletjie op ’n partytjie waar ek en Jeff een aand was vertel.”
“Nou toe dan, ons luister,” kom dit van Suzie. “Is jy oukei Jeff, as ons eers ’n bietjie luister na wat Mary Ann te vertel het. Ons kan mos netnou weer aangaan.” Jeff knik. Suzie gaan sit op haar stoel, haar hand weer getrou op Jeff se bobeen.
“En wat van jou, Danny? Kan ek vir eers los?” vra Mary Ann. As hy met sy kop knik, laat sak sy die slap vool, sodat dit weer netjies oor die rand van die stoelkussing hang. Sy staan op en vryf haar knieë ’n bietjie. Selfs die twee rubbermatjies opmekaar is nie so danig sag nie.
“Ek kry vir ons elkeen ’n glasie water,” beduie Mary Ann as sy aanstap na die woonwa.
As sy met die glasies op ’n klein skinkbordjie uit die woonwa tree, sien sy Jeff se vool het omtrent heeltemal gesak. Danny s’n is ook nog steeds slap.
Glasie in die hand, trek Mary Ann haar stoel so dat sy na almal kan kyk. Sy gaan sit.
Mary Ann begin vertel: “Die gasvrou het, toe al die swiengerpare vir ’n halfuur of so lekker met mekaar gesels het, die speletjie aangekondig. ‘Ken die manne se anatomie’ het sy dit genoem. Sy het eers verduidelik hoe die speletjie werk. Al die mans – van die nege pare wat daar was – sou van hul klere ontslae moes raak. Die vrouens sou egter hul klere aanhou. Gou, nadat sy alles verduidelik het en van almal instemming gekry het, het die speletjie begin.
“’n Letter van die alfabet is met ’n merkpen op elkeen van die nege kaal manne se bors aangebring – A tot G. Na omtrent 10 tot 15 minute se naakte rondstanery in die sitkamer moes elke man vir oulaas vir 30 sekondes voor elkeen van die sittende vrouens gaan staan. Elke vrou het die kans gekry om elke man se benededele goed te bekyk. Die gasvrou het die vrouens aangemoedig om die mans ook te bevoel.
“En toe?” Mary Ann kan sien Suzie is nou baie nuuskierig.
“Die mans moes daarna almal, steeds nakend, saam met die gasvrou in een van die slaapkamers ingaan.”
“Sy wou toe seker dat die klomp mans haar ramtrop,” laat Danny entoesiasties van hom hoor.
“Nee, allesbehalwe,” kom dit van Jeff, “laat Mary Ann verder vertel.”
Mary Ann gaan voort: “Terwyl die vrouens in die sitkamer gewag het, is ’n laken oor die kamer se deuropening aangebring. Dit was nogal ’n pienke, omdat die pret vir die vroue bedoel was. Dis sommer met maskeerband bo aan die kosyn vasgeplak. Die kante is nie vasgeplak nie en die onderkant het verfrommeld tot op die vloer gehang.
“Interessant,” kom dit van Suzie as sy betekenisvol in Danny se rigting kyk. Hul oë ontmoet mekaar. “Ons hou ook van ysbreekspeletjies by swiengerpartytjies. Partytjiegangers kan soms so vrek stram wees om te begin speel.”
“Jy’s reg, Suzie. Ek en Jeff kan ook gefrusteerd raak. Hierdie speletjie was ’n goeie ysbreker.”
“Julle sal netnou hoor hoekom dit ’n ysbreker was. Mary Ann, vertel verder.” Jeff klink opgewonde.
Mary Ann vertel met smaak, terwyl sy beurtelings na Suzie en Danny kyk, dat daar ‘n gat in die laken was. “Dit was so groot soos ’n piering – op ’n hoogte so 30 cm laer as ’n gemiddelde man se heupe.”
“Dis natuurlik sodat die vrouens op hul knieë kon staan en deur die gat vir die manne kon loer. Reg, Mary Ann?” Sy kan sien Danny se gedagtes het nou op loop gegaan.
“Wag nou, Danny,” kom Suzie tussenbeide, “jy’s altyd haastig om by die sappige dele uit te kom. Gee Mary Ann nou kans om klaar te praat.”
“Suzie, ek sal moet dink wat Danny se straf gaan wees omdat hy my so in die rede geval het,” klink Mary Ann terwyl sy gemaak ernstig vir Danny kyk. Sy vervolg: “Die ligte in die kamer is toe afgesit, met die enigste beskikbare lig die gasvrou se penlig – vir haar om haar notas en die mans te kon sien. Op die gasvrou se uitroep van ’n nommer moes die spesifieke man nader aan die laken staan. Op haar bevel moes hy dan sy benededele deur die gat in die laken te steek.
“Oe la la.” Hierdie keer is dit Suzie wat opgewonde is. “Was dit die vool en die ballas?”
“Net so, Suzie – vool en ballas. Elke vrou het ’n beurt gekry om nader te staan. Sy kon die man se genitalieë van naderby bekyk en bevoel. Sy moes dan langs die nommer op haar kaartjie – enigiets van agt tot nege – wat die gasvrou uitgeroep het, die man eien. Sy moes óf sy regte naam óf die letter op sy bors op die kaartjie aanteken. Elke man het ’n kans gekry om sy vool en ballas by die lakengat te laat uithang.”
“Hoe gemaak met die verskil in hoogte tussen kort en lang mans? Was die hoogte van die gat nie soms ’n probleem nie? Dertig sentimeter laer as heuphoogte lyk vir my ‘n bietjie laag.” H’m, Danny is nogal ’n praktiese man, dink Mary Ann. En hy weet beslis waar sy toerusting aan sy lyf sit.
“Die gasvrou het aan alles gedink. Dis hoekom die onderkant van die laken opgefrommeld op die vloer moes lê, Danny. Want die voete van die mans moes onder geen omstandighede sigbaar wees nie. Dit wys net hoe goed ’n vrou so iets kan beplan.”
Jeff vul aan: “Want jy moes aan jou vool uitgeken word, nie jou voete nie. Jou voete is nie so belangrik vir swieng soos jou vool nie.” Almal skaterlag.
Mary Ann gaan voort: “Twee mans in die kamer, een aan elke kant van die laken, moes dit op die regte hoogte hou. Vir elke ou is die laken van onder af stadigaan gelig tot die gat in lyn was met sy toerusting. Dis nie van bo af laat sak nie. Die gasvrou het agterna vir my gesê dit was ’n bedagsaamheidsoorweging. Sy wou nie hê van die korter mans moes verleë wees nie. Stel jou voor die man moet sê: ‘Laat sak die laken ’n bietjie . . . nog ’n bietjie, sodat ek kan bykom.’”
“Was die vole wat deurgesteek is styf?” wil Danny weet.
“Wag nou Danny, Mary Ann is besig om te vertel. Mans word nie met stywe vole gebore nie.” Suzie klink gemaak verontwaardig.
“Het die vrouens darem saggies met die manne gewerk – nie te hard gevat as hulle voel nie?” Dis nou Suzie wat nuuskierig is.
“Die vrouens het hulle goed gedra – dalk omdat die manne, behalwe twee, se vole heeltemal slap was.”
“En wat is toe met al die kaartjies gemaak toe elke man sy beurt gehad het?” Mary Ann sien Danny kyk vir Suzie as hy die vraag vra.
“Die gasvrou het toe die kaartjies nagegaan en elke vrou het ’n telling gekry. Tien minute na die uitkenningsparade het sy die telling in die sitkamer kom aankondig.”
“En die wenner was . . . ?” gee Suzie luid haar nuuskierigheid te kenne.
“Natuurlik my vrou . . . Mary Ann!” roep Jeff uit. Mary Ann hoor en sien die trots wat in haar man opwel.
Mary Ann brei uit: “Ten spyte daarvan dat met die deursteekslag een man se vool halfstyf was en ’n ander een ten volle styf, het ek al nege mans aan hul toerusting kon uitken. Die naaste wat iemand aan my kon kom, was sewe. Die meeste ander het ’n telling van minder as vyf gehad.” Sy weet nie of sy haar verbeel nie, maar dit lyk asof Danny se oë ekstra blink.
“Dis uitstekend Mary Ann. Ten minste kan Danny weet jy sal hom deeglik takseer – en nie sy toerusting onderwaardeer nie.” Suzie lag as sy vir Danny kyk. Hy lyk half verleë.
“Dis ten minste nie so erg as met my nie, Danny,” laat Jeff van hom hoor. “Ek word voor en na die tyd getakseer. Daar is geen uitkomkans nie.” Jeff lyk verontwaardig.
“Danny, ek wonder of jy jou toerusting deur daai gat sou kon kry,” komplimenteer Suzie hom. Danny kyk af na sy vool. Hy vat liggies aan sy ballas. Hy sê niks.
Almal is vir ’n paar oomblikke stil.
“En wat kry die wennende vrou toe?” wil Suzie weet.
Mary Ann vertel plegtig toe sy van haar stoel af opstaan: “Ek kon ’n man om mee te speel kies. Na ’n kort bespreking tussen ek en Jeff en die man en sy vrou – om seker te maak dat almal oukei met mekaar is – kon ons toe na ’n kamer van ons keuse gaan.
“En raai watter kamer kies Mary Ann toe,” sê Jeff, “niks minder nie as die kamer met die pienk laken. Mary Ann het later vir my gesê dis sodat almal kon hoor hoe sy haar geniet. Ja, julle sal nog uitvind hoe ekshibisionisties hierdie girl van my is.” Jeff staan uit sy stoel uit op. Hy gee Mary Ann ’n stewige druk om die lyf voordat hy weer gaan sit.
“Hoor hier, en dit was nie lank nie of daai hele huis dreun van die steune en kreune – soos die ruilpare speel.” Jeff vervolg plegtig: “En raai wie was die aanhitser met haar geil taal?” Hy wys na Mary Ann.
Mary Ann se bors swel van trots omdat Jeff haar as so belangrik ag.
Sy maak haar stoel weer langs Danny s’n staan as sy sê: “Kom Suzie. Die manne wag vir ons.” Sy en Suzie sak amper tegelyk tussen die mans se gretig oopgemaakte bene op die matjies neer.
Mary Ann vat nou weer die voorent van Danny se slapvool-voorhuid tussen tussen haar regterduim en -voorvinger vas. Sy rek dit hierdie keer net ’n klein entjie voor die kop uit. Dan vryf sy die sagte wande van die voorvel-tuit tussen duim en voorvinger, sodat die binnewande in teenoorgestelde rigtings teen mekaar gly. Sy doen dit soos haar ouma die ent van ’n varkderm gevryf het om dit oop te maak vir die oortrek oor die worsstopper se tuit. Terselfdertyd vryf sy met haar linkerduim en -voorvinger liggies oor die volle lengte van die skag. By die koronariffie huiwer die vingers vir ‘n oomblik. Dan bevoel sy dit rondom, oor die styfgespanne voorvel heen. Danny se ligte kreuntjies bevestig dat sy doen waarvan hy hou.
Na ’n rukkie se interne massering van die voorvel, voel Mary Ann hoe dit stywer begin span. Dis beslis weens die swellende akker en die verlengende slag, weet sy uit ondervinding. As sy die vel hierdie keer los, trek dit vinnig terug – soveel so dat dit die spleetjie ontbloot. Die oog wat die voorvelrand op die glans van die penis maak, omkring nou die hele spleet. As sy die kop se nek met voorvinger en duim omklem en die spleet na haar gesig toe rig, sien sy die voorvelrand vorm amper ’n perfekte sirkel. Die randjie is minder gekartel en meer plat as met die vool in sy volledig slap toestand. Danny se ereksie het beslis ’n aanvang geneem.
Mary Ann vat die halfslap penis aan die dikker middeldeel van die skag met haar linkerhand vas. Sy hou dit vir ’n paar sekondes stil. Sy voel hoe dit letterlik dikker en harder in haar hand word. Dan sak haar kop, haar oë gefokus op die swellende akker hier reg voor haar gesig.
Nou gaan ek jou mal maak Danny! dink sy as sy die voorrand van die huid met haar regterhand se voorvinger begin streel. Om en om gaan die vinger met die rand langs. Groter en groter word die sirkel soos die eikel swel en teen die voorvel se rand beur. Danny begin lang, uitgerekte kreune gee.
Mary Ann hou vol met die vingerstrelinkies terwyl sy die voolskag nog steeds met die linkerhand vashou. Sy hou daarvan dat die terugtrek van die voorvel se voorrand op natuurlike wyse plaasvind. Sy kan enige tyd die voorvel stywer vasvat en dit oor die kop heen terugtrek, maar sy doen dit nie. Sy wil sien hoe die swellende kop die voorhuid se voorrand al groter en groter ooprek. Haar oë begin oormekaar kyk, so naby is die kop nou aan haar gesig.
Vir oulaas kyk sy na die spleetjie – mooi in die middel van die groter wordende voorvelrand-sirkel. Dit omspan die kop nou al halfpad. Dis nou net reg vir ’n tong op daai sensitiewe randjie. Sy verwonder haar altyd oor die geweldige uitwerking wat haar kleine tongpuntjie op so ’n fyne voorvelrandjie het.
Nou gaan jy dit gewaar! Danny, besluit Mary Ann.
(Word vervolg)