"Die vreemdste en mooiste deel van hierdie verhaal is dat dit nie verbeelding is nie. Dit het werklik gebeur. En eendag sal ons weer die lang pad na Sandy Bay afloop, tussen die rotse en warm sand deur, en stilweg weet: dáár, presies dáár tussen al die ander kaal liggame en die geluid van die see, het hierdie herinnering ontstaan. Daardie stukkie strand sal vir altyd aan ons behoort." Die Paasnaweek by Sandy Bay sal vir a...