Kan julle asseblief julle ry kry!
As skoon ouers kom kuier en ons wil pokkelRegte Vanilla naweek saam skoonouers en dankie tog dis Sondag, dat hulle, hul ry kan kry! Daai oggend toe gaan maak ons koffie vir almal, toe druk hy my teen die kas vas en gryp my om my middel. Sy hande agter onder my skoonma kuis nagklere en sy vingers al agter my rugraat af. Maar al wat ons kon maak is vry. Verder as dit, is almal te naby en kan enige ooblik kom help koffie aandra. So gaan dit elke keer as ons alleen i...