VAN BESIGHEID TOT PLESIER
Lena se kliënt, ’n SH lidLena flirt so bietjie vroegoggend met my op WhatsApp en vertel my hoeveel sy my mis. Ons beide raak egter besig en ek kry eers rondom 12 uur weer geleentheid om my boodskappe na te gaan. Ek lees hare eerste wat sy ongeveer 10 minute vroeër gestuur het. Die boodskap is kort maar die inhoud laat my hart ’n bolomakiesie in my borskas maak. “Is jy seker oor die stout wees ding?”... Voor ek verder gaan, so bietjie agtergrond I...