LENA SE EERSTE EROTIESE MASSEERING
Lena se eerste ervaring met ’n masseurLena is goed bedeeld, effens mollig met ’n baie mooi, oop en vriendelike gesig. Haar oë is hazelnut en spreek meestal net van vriendelikheid. Sy kom uit ’n goeie huis en is ’n goeie ma vir ons 3 seuns. Defnitief nie die tipe vrou wat met enige man sal flirt of in kroeë uithang nie. Inteendeel is sy baie stil en selfbewus, want na die drie swangerskappe is haar figuur nog nooit weer dieselfde gewees. Met die kinders wat ’n...