Pasop vir die ou tannies
Wat is die lekkerste ding om te doen met jou klere aan?Jare terug toe ek so 22 jaar oud was het ek per abuis (ek weet nounog nie hoe nie) in ‘n vriende kring beland van geskeide mense, mans en vroue tussen die ouderdomme 29 en 58. Daar was so 16 van ons in totaal in dié groep, almal enkel en pas geskei (behalwe ek) en mens ons het lekker gekuier en omdag daar Niemand eintlik van my petiers daar in die groep was nie het ek ook nie na die vroue gekyk as “date material nie”. So...