Verduideliking
Soms verstaan ons nie werklik nie.Jou boodskap "Ons moet praat" ... het my maag laat draai ons is tydgenote ... sommige vriende se sielsgenote twee dae later sit ek hier op stoep ... om my groet en kuier mense ... die vorige kere fasinerende voël-ryke dammetjie lyk vaal vandag ... voëls skreeu skrillll ek sien jou van vêr aangestap kom ... saaklike stappie daai ... jy merk my ... en pyl op tafel af ... ek wil nog dink om op te staan en jou groet ... toe s...