Join the most popular community of South African swingers now
Login

In Kalkbaai, Na werk (Deel 1)

"Om haar te deel sonder om haar te deel"

9
2 Comments 2
366 Views 366
2.9k words 2.9k words

Vandat ons besluit het om vir 'n paar weke te kom bly hier by ons huis weg van die huis af, kan ons nie ons hande van mekaar afhou nie. Daar is permanent 'n stoute vonkel in ons oë soos wat ons elke dag mekaar prikkel met stoute idees en die taboe van die onbekende.

Gisteraand se aandete by Salt het nie gehelp nie; die aantreklike enkel man wat hulle aan jou kant van die lang tafel wat oor die see uitkyk moes indruk weens die restaurant so vol was kon nie sy geluk glo nie.

Jy is 42 jaar oud, met die gesig en lyf van 'n godin en 'n onskuldig-lykende elegansie aan hoe jy jouself hanteer wat enige warmbloadige man uit sy nate uit kan dryf. Ek hou daarvan om agter te kom hoe iemand jou raaksien en betower word deur die verstommende erotiese energie wat jy afgee - om te wens dat hul hulself kan bewys vir jou, en dit te mag sien, voel en hoor wat net ek eintlik mag.

Ons het mekaar nog nooit gedeel nie, maar daar is min dinge so lekker soos om met mekaar te speel terwyl ons gedagtes uitruil van verbode mense en dinge. As ek agterkom dat iemand jou met verlange dophou - in 'n restaurant of 'n kroeg of byeenkoms - wonder ek altyd, wat as...

Ek wonder hoe dit sou wees om vir jou te sê dat jy moet badkamer toe gaan, en oppad soontoe vir die man te knikoog om jou te volg. Wanneer julle weg van die ander mense is, maak jy sy langbroek se rits haastig en sonder waarskuwing oop, en dan druk jy stadig jou model-mooi hand, trouring en al, in sy broek... en dan sy onderbroek in... en voel of dit wat hy daarbinne bêre daarbinne iets is wat nadere inspeksie verg.

Jy het 'n stywe lae-hals toppie aan wat jou pornster-perfekte 32 DD borste vertoon, en in reaksie begin die man terug aan jou vroetel - sy hande voel vreemd, tog warm, soos wat dit eers bo-oor en dan een keer binne in jou bra ingly om jou bors in sy hand te kan voel. Sy hand voel terselfdertyd sag, tog indringend, op jou - veral op jou tepel wat onmiddelik stokstyf staan.

Gegewe wat jy besig is om te doen met sy broek neem dit ook nie lank totdat sy hande afbeweeg, eers oor jou middel, oor jou heupe, en dan oor daardie ballerina-bene van jou, dan weer op... op... tussen jou bene in nie. Jy het vanaand 'n stywe denim aan maar jy laat hom toe om sy hand een keer in jou broek te laat ingly, sodat sy gelukkige vingers net-net, amper-amper, die warm natheid tussen jou bene kan voel.

Die oomblik wat hy amper sy pad vind tussen jou skaamlippe in om te kan voel hoe geswel en sensitief jou klit is, en jy die drukking van sy vingers op jou sensitiefste deel voel, beëindig jy speels die flirtasie onmiddelik. Jy sê jy wou maar net voel, en hy sal moet sien of daar eendag iets van kan kom. Jy kom terug na die tafel en sit by my, en ek wil omtrent ontplof van opwinding oor wat ek verbeel gebeur het. Ek weet dit was te vinnig vir enigiets ernstig, maar ek voel elektries, geprikkel, net weens die idee daarvan en dat jy so stout is vanaand.

Wanneer hy terugkom en naby ons sit maak die arme man asof niks gebeur het nie. Hy was lank weg en ek is seker hy het in die badkamer aan homself gevat terwyl hy dink aan jou. Ek kan nie wag om te voel hoe nat die opwinding van die vreemde situasie jou tussen jou bene het nie, of om te hoor hoe dit vir jou gevoel het om 'n vreemde man met jou hande te bevroetel nie.

Nou ja - natuurlik was al wat eintlik verloop het die uitruiling van 'n paar vriendelike woorde met die vreemdeling toe hy die mooi maan wat opkom oor die water vir ons uitgewys het. Ons het heerlik klaar geëet en terug gestap kamer toe - in ons eie wêreld.

Ons maak passievol liefde en soen mekaar se lippe totdat dit lam is, en raak dan heerlik aan die slaap. Die volgende oggend is ek vroeg op om te gaan werk saam met my kollega. Jy het die dag vir jouself.

Ek is aspris stil tot ek in die middal van die dag vir jou stuur:

"Wanneer ek vanmiddag by die kamer kom, wil ek jou sien en voel asof jy ons vreemdeling van gisteraand vandag weer raakgeloop het, hom terug genooi het, en heel middag spandeer het om hom te naai asof dit die einde van die wêreld is..."

"En wat verbeel jy jou sal gebeur?" vra jy terug, half onkant gevang.

"Absoluut enigiets en alles. Daar is niks wat jy nie kan doen nie, volg net jou lyf se begeertes. Wanneer ek by die kamer kom, moet dit wees asof hy 'n paar minute vantevore haastig verkas het. Ek ontdek jou kaal, uitgeput, half aan die slaap in 'n bed wat soos 'n oorlogsone lyk. Wanneer ek aan jou lyf vat, jou soen, voel jy sweterig en jou mond proe soos kom. Jou nek en bors is in rooi vlekke uitgeslaan van keer op keer se orgasme. Rooi hand- en suigmerke sit op jou tiete soos wat hulle voos gespeel is. Wanneer ek aan jou poesie vat, wil ek voel hoe slap, glad, en uitgerek jy is nadat hy ten minste drie keer diep on jou binneste gekom het, en jou klit is geswel, oor-sensitief, voos gespeel" stuur ek in antwoord. Ek is eintlik verbaas deur my eie woorde, want gewoonlik is my fantasie om daar te wees en saam met jou te speel. Hierdie nuwe idee prikkel my.

Ek het daardie bewende, opgewonde adrenalien gevoel wat mens kry as mens alle kaarte op die tafel gesit het.

"Sien jou 18:00 :)" stuur jy terug.

Heeldag kan ek glad nie op werk konsentreer nie. Ek kan nie ophou dink aan jou wat ons tassie speelgoed benuttig terwyl jy jou verbeelding heeltemal laat gaan nie. Ek sien hoe jy oor en oor jouself laat kom met jou klit-suig speelding, en ek hoop dat jy al vier van die pienk buisies van ons gladmaak-gel leeg het, dat jy elke keer 'n klomp van dit binne in jou ingestoot het soos wat jy ruil na 'n groter en groter een van jou dildos elke keer wat jy jou verbeel jy word genaai.

Ek hoop dat jy halfpad deur nie meer kan nie, en dan stoute stories en videos moet opsoek om jouself heeltemal oor die rand van seksuele verlustiging te dryf.

Na werk haas ek my na ons kamer, en sluip die laaste paar tree. Ek luister versigtig by die deur voordat ek oopsluit. Dalk is ek gelukkig genoeg om jou nog 'n keer te hoor speel met jouself, ek is mal oor die idee om jou af te loer. Maar dit is doodstil, so ek sluit oop en gaan binne.

Jy lê kaal in die bed, half aan die slaap, half uitgeput - net soos wat ek gehoop het. Ek soen jou diep op jou lippe en in jou rooigevlekte nek terwyl my koel hande onder die beddegoed ingly oor jou lyf. Ons rolspeel dadelik:

"Ek is jammer - ek het ons vriend van gisteraand weer raakgeloop in die restaurant en ek het besluit om jou fantasie waar te maak. Hy's nounet hier uit." sê jy.

Gewoonlik is ek die een wat ons fantasiëe in woorde omskakel, so ek kan my geluk nie glo nie. Ek gaan versigtig voort en vra vrae in karakter om te sien hoe ver jou gedagtes strek:

"Dis die stoutste ding wat jy nog ooit gedoen het - vertel my alles!" sê ek opgewonde.

"Jou vrou is heeltemal uitgewear, ek het nie geweet mens kan soveel seks hê in een middag nie..."

"Was hy goed?" vra ek.

"Flippen goed. Dit kan nooit so intens, so naby, voel soos wanneer dit ek en jy is nie maar dit was so wild, energiek, verbode..."

My verbeelding werk oortyd soos ek voorstel wat als met jou gebeur het, en ek wens ek kon 'n vlieg op die muur gewees het. Ek vra 'n klompie dom, oor-opgewonde vrae::

"Hoeveel keer het jy gekom?"

"Ek het ure terug al telling verloor, maar baie baie baie keer. Ek was loud, ek hoop nie die bure het gehoor nie."

"En hy?"

"Eerste keer in my mond, en 'n paar keer binne in my - ek dink vier of vyf keer."

Net die idee daarvan, en om jou hierdie te hoor sê, laat my amper daar en dan kom in my broek.

"Genade, dis indrukwekkend!" sê ek, en ek soen jou diep. Ons tonge vleg deurmekaar. Met toe oë wonder ek hoe dit sou voel om jou so heerlik diep te soen en saam met jou smaak die smaak van iemand anders in jou mond te proe. En ek wonder eerstens hoe dit vir jou sou voel om hierdie pragtige mond en lippe toe te vou om 'n onbekende man se skag.

Ek is nie in die minste bi-curious of enige so iets nie, maar ek sal elke druppel van 'n ander man se semen uit jou mond, of tussen jou bene, uitlek. Omdat dit jy is, en omdat ek dan deel van daardie ondervinding saam met jou sou wees.

"Vertel my hoe hy binne in jou gevoel het...?" vra ek.

"Ek kon gisteraand by die restaurant al voel dat ek dit sou geniet. Hy is soortgelyk aan jou, maar sy vorm is heeltemal anders."

"Hoe groot?" vra ek (tipies, mansmens), en jy wys vir my ons grootste dildo - 'n pienk, tweekantige dildo. Nie massief nie, maar redelik groter as ek. Die idee dat jy heel middag so 'n groot, gekurwde piel binne in jou poesie kon voel stamp, dat hy 'n paar keer sy saad diep binne in jou gespuit het, dryf my na raserny.

"Ek is mal oor die idee van jou wat bo op hom sit met daardie groot skag penregop en so diep moontlik binne in jou, terwyl hy jou tiete vryf en suig. Is dit hoekom hulle so rooi is?" vra ek.

"Ja. Twee van die kere wat hy binne in my gekom het het ek bo-op hom gesit, en ek is so rooi van sy baard as hy my gesuig het. Dankie dat jy nie 'n baard het nie!" antwoord, en grap, jy.

Ek kan my net indink hoe gelukkig iemand anders moet wees om jou perfekte tiete in hul mond te kan hê terwyl sy hande op jou heupe is. Jy wikkel vorentoe en agtertoe, gravitasie maak seker hy is so diep as moontlik binne in jou. Jou gewig forseer jou klit so hard teen hom vas, hy moet sukkel om nou en dan 'n hand tussen in te kry om met jou te speel. Ek onthou weereens hoe graag ek jou eendag so sou wou sien.

"Simpel vraag ek weet, maar wat was die lekkerste manier wat hy jou genaai het?" probeer ek my geluk verder.

"Jy ken my - om hard doggystyle gery te word is my gunsteling. Hy het so hard in my ingestamp, en so diep dat sy pielkop my serviks so geraak-raak het, maar darem nie hard genoeg om seer te wees nie."

Ek sien in my gedagtes hoe jy daardie groot pienk dildo met heeltemal te veel gladde gel oor en oor tot in jou diepste binneste ingedruk het. Hoe jy jou verbeel dat hy oor en oor binne in jou kom soos jul al die verskillende posisies uitprobeer, die rasende opwinding van die onbekende en verbode.

Ek kan nie meer nie en pluk die komberse af, ek moet sien hoe lyk jy. Jou poesie is rooi en geswel, ek het jou klit nog nooit so groot gesien nie, en alles blink van die groot hoeveelhede deurskynende, melkerige gladde gel. Dit lyk nie heeltemal soos kom nie, maar naby genoeg vir my om te verbeel.

Dit wat op die bed gemors het lê in tipese laken-kom-kolle wat my onmiddelik laat dink hoe wonderlik dit sou lyk elke keer wat hy diep binne in jou spuit, uittrek, en uitasem langs jou neerval soos wat die stroom dan by jou uitlek op die bed. Daardie prenjtie, en om in-persoon te hoor hoe jy so hard orgasme bereik soos daardie stoute video wat jy eens vir my gestuur het, is nog altyd die toppunt van my fantasïee.

"Ek kan nie aan 'n lekkerder idee dink as om jou terug te vat as my eie nadat jy so heeltemal deur iemand anders, of meer as een iemande anders, opgebruik is nie." sê ek, en ek begin my klere uit te pluk.

"Ek moet jou mond nou dadelik op my piel voel".

En so is die eerste keer wat jy my vanaand laat kom in jou mond, net soos wat ek gehoop het. Elke keer wat ek loer vir jou mond of jou hand wat oor my skag gly, dink ek hoe dit sou wees as jy 'n ander, vreemde piel in jou mond moes proe, en hoe ek sou voel om vir jou te kyk terwyl jy dit doen. Ek probeer om nie flou te word van opwinding nie; jou orale seks talente is nog altyd ongelooflik.

Terwyl jy my suig, verken my hande jou liggaam asof ek nog nooit aan jou gevat het nie. Eers kan ek nie genoeg kry van jou warm, volronde borste in my hande nie, maar vinnig vind my hande hul pad tussen jou bene in, en versigtig voel ek dieper en dieper - hoe voel my vrou nadat sy heeldag genaai was.

Jy voel ongelooflik. Ek vat sag en teer aan jou maar tog druk ek meer vingers, dieper in, as gewoonlik. Die gladde gel wat om my vingers binne in jou poesie speel, en uitloop, voel so naby aan kom as.. uh.. wat mens kan kom. Ek verken elke hoekie, elke riffel van jou binneste terwyl ek jou diep, diep lê en soen my my eie kom op jou lippe en tong proe, terwyl ek my verbaas oor hoe realisties jy die situasie nou gemaak het. Ek is in ekstase.

Dit vat my nie lank om weer stokstyf, amper kloppend, te wees nie, en ek skyf tussen jou bene in. Ek verwonder my weer aan die ongelooflike prentjie van jou rooi, sensitiewe, opgebruikte geslagsdele terwyl ek my verbeel dat wanneer ek by jou ingly, dit inderdaad is nadat 'n ander, bietjie groter, piel vier of vyf keer binne in jou gekom het.

Die kombinasie van daardie stoute, verbode gedagte, saam met die hemelse nabyheid van aangesig tot aangesig te lê en soen terwyl my stokstywe, jaloerse piel glad verdwyn tot in jou diepste binneste oorweldig my sintuie. Soos altyd, ruik ek aan jou hare, in jou nek, en raak hoog op my gunsteling dwelm.

Jy voel so anders. Onder normale omstandighede is daar letterlik niks wat so goed voel soos om vir die eerste keer in jou in te gly met jou wat styf om my skag vou en stadigaan natter en natter word soos wat ek versigtig jou binneste verken en jou jags maak nie.

Maar vandag is só slap, glad, en oopgesper ek gly binne in jou in terwyl ek jou skaars kan voel! Eers wanneer ek so diep binne jou is as wat ek kan, voel ek jou om my toetrek, saam met 'n gevoel van baie vloeistof saam hier binne wat ek selfs dieper en dieper instoot. Jy voel oop, en reg vir soveel meer as wat net ek jou nou kan gee, maar gee gaan ek dit gee!

Ek stamp hard en passievol binne in jou in, terwyl ek my verbeel dat minute terug 'n ander, vreemde, pielkop jou binneste ook so gevryf het terwyl dit vir jou bietjie anders gevoel het as wat ek doen. Ek sien hoe sy opgewonde amper pers-van-styfwees kop hierdie selfde hemelse plekkies binne in jou kielie terwyl hy rukkend strale wit kom in jou inskiet. Die geluid van seks dryf my tot raserny, en ek hoor in my verbeelding hoe hy hard teen jou vas klap met harde nat geluide, keer op keer. Daarna kan sien hoe dit by jou uitloop voordat ek 'n beurt het om dieselfde met jou te doen.

Ek weet nie hoekom dit vir my so lekker is om hierdie stoute, verbode gedagtes te hê nie, maar ek vra nie vrae nie. Jy speel vandag saam in 'n mate wat my ongelooflik verlustig en vreugde gee.

Ons kom terselfdertyd en deel 'n oomblik van suiwer erotiese genot terwyl ons mekaar se lippe lam soen. Dit vat ons lank om ons asem terug te kry.

"So, jy sê hy naai lekker?" vra ek, stout.

"Meer as wat ek kon raai. Ek dink dis die feit dat daar geen konneksie, geen emosie, nodig was nie - ek wou net gebruik gewees het om jou fantasie waar te maak. Ek kon myself heeltemal laat gaan."

"So, wil jy hom weer binne in jou voel? En kan ek hierdie keer saam speel?" vra ek, terwyl ek ons tassie seksspeelgoed nader trek...

Published 
Written by angua_carrot

Get Free access to these great features

  • Create your own custom Profile
  • Match with Swingers near you
  • Arrange Meets with hot Swingers
  • Discover adult parties in your area
  • Chat with like minded people
  • Browse our real amateur Swingers gallery

Comments