About
Hello daar. Mense noem my Bee.
Ek is maar n skaam en teruggetrokke persoon. So ek gaan nie vir jou cam nie ook nie fotos stuur nie.
En om eerlik te wees as jy nie ordentlik met my kan praat nie gaan ek jou ignore.
Ek is jammer... ek is nie n stuk vleis nie.. ha ha
En ook moet asb nie met my praat as jy getroud is (en jy wil dit vir jou vrou wegsteek) nie.
Ek is nie so n tiepe persoon nie. Eks nie maklik nie
Dankie dat jy gelees het.
xxx
Seeking