About
Ons is n Afrikaanse getroude paartjie. Dit is die rede hoekom jy hier Afrikaans lees. Ja ons gooi soms die Engels tussenin. Ons is beide Professionele mense wat in die Beroepsgesondheid & Veiligheid en Risiko wereld werk bedags. Ons werk hard en ons wil graag lekker kuier en ontspan. Ons is privaat en diskresie is van belang. Ons kan ongelukkig nie speeltye akkommodeer tuis nie maar ons kan wel uitgaan en kuier. Ons is nudiste wat die buitelug en Vitamiene D geniet wanneer ons nudiste plaas / oord toe gaan of privaat kuiers saam ander nudiste geniet.
Ons verkies om in groepe saam te chat en kuier nie apart nie. Geen privaat of alleen / skelm boodskappe nie. As jy dink daaraan om n emosionele verhouding of enige so iets hier te vorm - jammer ons tel nie belang nie. Swipe maar verby. Ons wil jou privaatheid en jou voorkeure geniet - so respekteer ons sin ook asseblief.
Skoonheid en higiene is n groot vereiste. Ons rook wel en neem drankies. Geen narkotika (dwelms of op[removed]kers) nie. Ook nie BDSM nie.
Ek hou van manlike aandag en my man geniet om te kyk en ook saam deel te neem. Hy is nie bi of gay nie en is straight. Ek hou ook self van die vroulike aandag en speelsessies. Meneer hou daarvan om na Mevrou en nog n dame te kyk en dan in te deel in die speel.
Let wel - as waarskuwing = jy het nie die reg om enige van ons media bv. fotos te gebruik in enige hoedanigheid of kapasiteit nie. Gaan lees gerus meer na in die POPI Act - Protection of Personal Information Act 4/2013.
Ons is opsoek na af en toe goeie skoon en lekker speeltye saam mekaar.
Interests
Seeking