Hier is nog 'n lekker storie wat tussen my Andre en Elsabe gebeur het Ek sit die dag in die kantoor en nie lus vir werk nie. Die foon lui en dis Andre. Ons gesels so bietjie en toe vra hy wat doen ek die volgende dag. Ek sê niks hoekom en hy sê net een word Sandybay. Ek se dis reg wat het jy ingedagte. Hy sê ek hy en Elsabe moet gaan. Ek sê dis reg Die volgende oggend ry ek om by hom en Elsabe en laai hulle op. Sy het net...