About
Dis nou 2025, was vir 'n paar maande nie op die site nie - voel nou soos 'n skaam groentjie paartjie.
Ons sal nog fotos laai, moet net 'n paar gaan opdelf
Ons is altwee aan die verkeerde kant van 60, maar die lus die by maar, ons sal met mense wil skalel oor verkieslik van so 55 jaar en ouer - ek dink ek sal maar sukkel met 'n poppie van in haar 20s hahaha
Ok, wat kan ons se - ons is al 'n geruimetyd getroud (eintlik blerrie lank oor die 40 jaar en ons het al uit die box geklim, done it been there en het die T-shirt en cap, maar ons wil nou so effe afskaal.
So, as daar ander is wat soos ons oor die saak voel - kom ons maak 'n koffie date en kuier
Ons wil nie graag persoonlike fotos hier plaas nie (gesig fotos - maar wel lyf), maar ons sal dit deel as daar gevra word, ons gee ons epos hier, stuur gerus vir ons 'n versoek.
Ons sal gesigs fotos verkies, as jy nou n parra of totie foto stuur. hoe de moer gaan ek jou op straat erken en groet as jy klere aan het - dit gaan tog meer as net seks op die site, vriendskap en kamaradie kom maar eerste vir ons
Ons epos is saam ons deel in die chat kamers, ons doen nie die nie - klienkender speel games op ons fone. Ons is ook nie elke dag op die site, so wees maar geduldig
Net een versoek - geen enkel mans nie - maar enkel dames is meer as welkom (en ons doen nie geslags diskriminasie nie)
Vouches
Interests
Seeking