ongegund 14 Jan 2018 Wat ek die meeste geniet Ek en die liefde van my lewe swing al 14 jaar. wat ek egter die meeste geniet is om saam met 'n man te kuier. Ons chat en ruil ervarings uit en dan ontmoet ons. Ons verkies ons plek, (plaas) ver van alles. Hier kan jy kaal rondloop ens,ens. Ons sal braai en 'n paar drankies geniet. As sy en ons vriend klik dan sal hul spontaan begin speel. Sommer net vroetel soen en vertel wat hulle graag doen en ook nie graag doen. Soos...
ongegund 30 Apr 2017 Hoe werk dit? Hi, To all the girl's/men we'd love before! Dankie aan al die dames/here wat ons die voorreg gegee het om hulle te leer ken en hul liggame te deel. Ons wil graag die geleentheid gebruik om 'n paar dinge vir onself uitteklaar en u is welkom om ons te haat of te antwoord of om ons "profile "te besoek en my/ons te kontak.Ek wil graag die volgende verklaar. Hoekom tenspyte van 'n modellyfie stel ek nie belang, Hoekom tenspyte...
ongegund 17 Jan 2016 Ons eerste SWING-ERVAARING Na twintig jaar se gelukkige getroude lewe het ek en vrou 'n fliek gekyk wat gehandel het oor "swing". Met die kinders uit die huis en ons nog relatief jonk was seks gereeld en met genoeg passie. In die hitte van die oomblik na die fliek, het ek 'n voorstel gemaak, hoekom probeer ons nie dit! Haar ommiddelike reaksie was "no Ways" dis teen alle norme en wat as iemand bekend ons "like", hoe vertel ons hulle hoekom en waaro...
ongegund 28 Aug 2015 My fantasie op Sandy Bay Ek en my man het so 14 jaar gelede besluit om die "swing" leefstyl te probeer. Aanvanklik was ek die een wat nie wou omdat ek geglo het dis baie verkeerd. Nie net vir hom maar ook vir my, om verskeie redes. Ons het egter geadverteer en was suksesvol met baie aangename mense en goeie herrinneringe. Toe op 'n dag het ons oor mekaar se fantasiee gepraat en ek stel toe die volgende voor. Ek sal graag, miskien net vir eenkeer...
ongegund 26 Aug 2015 My eerste, ook eerste oor die kleurgrens! Ek het groot geword in 'n baie konserwatiewe huis. My ouers het nooit met my oor die bytjies en blommetjies gepraat. Op agtien en in matriek het ek darem al geweet waar kinders vandaan kom en die verskil tussen man en vrou. My ma het my elke aand 'n pilletjie gegee vandat ek sestien was en 'n niggie het my vertel wat ek moet weet. In daardie jare was kontak met anderskleuriges en of verhoudings taboe. Op ons plaas was daa...