About
Ek is 'n "earthy" mens. Vat 'n rukie om gemaklik met vreemde mense te voel, maar waneur ek gemaklik voel en ons "click", dan is ek 'n bok vir sports. Ek is gewillig om alles in die lewe, teminste een keer te probeur, solank dit veilig vir almal is, wat betroke is, niemand skade of leed aan doen, en die partye op hulle gemak is. Ek is onsetent oop kop. Kom ons kyk wat gebeur.
Interests
Seeking