Nou ja ek dreig nou so lank om te skryf . So agt jaar trug kom daar die dame by my shop aan verkoop advertensies sy het dadelik my bene lam gehad . Ek koop toe n ad en dink dit laaste sien van haar week later is sy weer daar en ons begin gesels oor haar voorige huwelik sy het n stywe wit lang broek aan gehad ons het speel speel gesels en uit die bloute vra ek haar ek wil met jou liefde maak. Sy my so gekyk en gese nie nou...