So plaas ek 'n boodskap vir Dogging gisteraand by die George Skougronde, lees soos volg "dame dra 'n rooi serp en laat vir my 'n boodskap" Die funksie begin toe 18h00 en ek kyk rond en sien twee aantreklik dames met elk 'n rooi serp en gryp dadelik na my foon, terwyl die funksie aan die gang is kyk ek op SH en daar is toe wragtig 'n boodskap. Ek reageer op die boodskap en gee 'n tyd en laat weet haar ek kry haar tweede ry...