Kyk en laat kyk Soos ons vermoed het, weet ons nou Gert en my vrou spyker skelm. Ons is nou ek en Gert se vrou, Hester. Snaaks dit pla my nie want ek spyker weer sy vrou as ons die geleentheid kry en dit was juis sy wat my daarop gewys het, die tekens was daar om te sien. Ek en Hester werk saam, ek op die werksvloer en Hester by hoofkantoor. Ons paaie kruis nie regtig by die werk nie maar ons deel vervoer werk toe. So het...