About
Sjoe.. Ek love die site. Dis lekker om te weet daar is nog lekker mense daar buite
Eks van n klein dorpie. Diskresie dus van kardinale belang
Ek is n maklike mens. Hou van die buite lewe. Braai.. Kamp.. Kuier.. Ens.. En as al bogenoende saam met lekker mense, en dalk kaalgat, kan wees.. Kan dit mos net lekker raak.
Opgewonde om nuwe mense te ontmoet
Interests
Seeking