About
Ons is getroude paartjie wat die leefstyl deur kyk en sien wat dit vir ons inhou. Ons gaan nie haastig wees nie. So moenie ons push nie. Ons is plat op die aarde gewone mense. Klein dorpie so almal ken almal. Ons moet maar versigtig wees in die klein dorpie van ons. Ons sal met die tyd ons goedjies verander soos dit gebeur.
Interests
Seeking