Sy kom sit reg voor my waar ek op die bank lê en tv kyk, haar bolyf na my gedraai, haar sexy midriff top gee my nou kans om mooi na die dofyntjie stud in haar naeltjie te kyk, my konsentrasie is maar swak en my oë dwaal vinnig op na waar die toppie styf oor haar pragtige borste trek. My hand streel saggies af oor haar rug en ek voel hoe haar lyf sulke ligte rillingtjies gee. "Is jy dan kielierig" vra ek met ñ groot glimla...