About
Dis lekker om n mens te wees, maar dan moet jy n lekker mens wees!
Vrolik, Vriendelik, Vroulik, (redelik) Fiks en Energiek.
Eks mal oor die natuur en hardloop of stap daagliks indien moontlik.
Ek is Positief en kies om daagliks met intensie, dankbaar te leef.
Ek is n passievolle liefhebber van Woorde, Wolke, Wilde Woesternye, Goeie Koffie en Lekker Mense.n Lewens-entoesias.
Ek geniet n skerp brein en iemand wat dink oor die lewe.
n Man wat nog lus is om pret te hê en nuwe plekke saam te ontdek.
Iemand met deernis vir ander en wat sy verlede kon agterlaat. Finansieël stabiel en onafhanklik. Gesonde, fikse leefwyse.
Iemand met n skerp sin vir humor en ewe tuis is voor n bosvuur met kortbroek en plakkies as netjies en gesofistikeerd in n teater.
Liefde vir die Here.
Interests
Seeking