About
Hi daar. Ek is n maklike ou. Maklik om mee oor die weg te kom. Ek het ie teveel issues nie en stel nie belang in enige issues nie. Ek is hier vir goei geselskap etc. so as jy lus is vir gesels en dan te kyk waarheen dinge gaan....laat weet my. Ek is gladnie pushy nie en gaan jou nie probeer druk vir iets wat jy nie wil doen etc...Ek is mal oor vrouens. Sal nooit genoeg kan kry nie...lol
Wag om van jou te hoor...
Meets
Interests
Seeking