About
jagter en sy prooi
ek is die jagter
jy is my prooi
jy lê daar op die bed
jy lyk vir my so mooi
ek klim oor jou
en vat jou hand
en fluister vir jou:
vannaand sien jy my donker kant
ek neem 'n tou
en maak jou vas
vir die eerste keer
lyk jy angstig
maar terselfdertyd verras
ek kan nou
met jou lyf doen
net wat ek wil
jy sal dit baie geniet
moet net nie te hard gil
die engel wat jy ken
is vannaand in donker gekleë
maar more is hy in sy glansryke wit
soos altyd weer
ek wil jou hoor smeek
en ruk tot die kopstuk amper breek
want ek het jou lief
al klink die donker
jy bly my harte dief
©LC van Zyl
Een van my gedigte wat ek geskryf het ek is baie open minded en mal oor vriendskap en geselskap as hierdie gedig met jou praat sê hello en ons kyk waar dit gaan.
For the English people I'm very open minded and like friends and to make friends (FWB) I'm looking forward to your messages
Interests
Seeking