Ek en THD het net gekliek. Hy is n baie vriendelike, aangename persoon. Het die mooiste glimlag, gesels báie lekker, maar is ook baie privaat en diskreet. Hy kan jou heelaand besig hou met sy tong- en vingertaal en sensual play. Hy is nié haastig nie. Ek het hom terdeë geniet en hoop dat hy gou weer in hierdie omgewing is vir meer heerlike speeltyd.