About
Ek is n 50 jarige professionele persoon wat die hofsaal vir die raadsaal veruil het en het tans my eie besigheid. Jy sal my gewoontlik oor naweke in die berge kry. Na my egskeiding en op hierdie ouderdom het ek n nuwe lus vir die lewe gekry en wil daardie energie met iemand deel. Ek soek na n vrou met wie ek my drome en fantasiee en geheime kan deel. Ek is verby die ouderdom waar dit vir my net oor seks gaan. Ek moet erken dat ek n onblusbare energieke seksuele drang het en sal jou soos n godin behandel. Ek soek egter ook daardie kamerraadskap daardie kop in een mus stoute vriendskap wat so raar is deesdae. Ek wil eksperimenteer en lag en skerts en die lewe geniet. Ek haat leuns en het al gesien hoe dit lewens vernietig. Jy mag dalk nie aldag hou van wat
jy hoor nie maar ek belowe om jou die waarheid te vertel.
Interests
Seeking