About
Ons is opsoek na n open minded gemaklik couple met wie ons kan lekker saam braai en kuier en dalk n lang termyn vriendskap kan bou. Ons het respek vir ander en hulle strepe en verwag die selfde tipe respek van ander. Ons ondervinding is dat dit beter is as daar geen verwagtinge is nie en net die aand lekker kuier en gesels en kyk waantoe die mood ons vat. Ons belangstelling huidiglik is NET by couples, en glad nie by enkellopendes nie. Ons speel ook glad nie alleen nie, alles wat ons doen, doen ons saam. Ons gaan ook nie oor die kleur grens nie, dis maar net "Personal Preference".
Interests
Seeking