Kruger wildtuin
Ek en Sumarie vind mekaarJy weet hoe elke mens iets het wat eenmaal in jou lewe gebeur, waar al die sterre belyn en alles perfek inmekaar val? Vir party ouens is dit die buurvrou wat jou op spesiale maniere wil betaal as jy haar gras in die hoërskool sny. Of die girltjie wat jy in die oog gehad het op Varsity en jy jare later raakloop by 'n konferensie… Wel hier is my storie. Ek het my vrou aan die groot K verloor in Oktober 2018. Baie mense wat...