About
Ek wonder of daar regtig opregte couples en Bi Vrouens op die site is . Ons is opsoek na couple en bi of straight dames ons is al 8 jaar in die leefstyle ons hou van braai kuier en fun te he saam ander mense wat ook in di leefstyle is. Ons hou van chat maar dit voel of mens net by chat bly mens kan nie net op chat besluit of mense mekaar gaan like of nie. Ons het 2 Kleintjie so ons moet rondom hulle beplan. Maar as mens net besluit jy gaan braai en kuier moet nie se gaan nie kom omdat my kinders ook hier sal wees.
Is ongelukkig nie opsoek na single mans nie dis maar net ons besluit.
So as julle opsoek is na n opregte couple soos hulle se what you see is what you get. Inbox ons
Vouches
Interests
Seeking