About
Plat op die aarde mens,sagte geaardheid,sal mense altyd goed. Ehandel en nie judge nie.
Hier om vriende te maak en as dit gebeur maskien meer,ook nie hier om van bed na bed te probeer spring nie.
Lewe is n lied,ek glo mense moet met respek behandel word,en sal n dame altyd soos n prinses behandel.
Ek is al paar jaar wat ek saam mense speel en geniet die gesels skap bja.
Hulle het nz toe getrek so nou is ek op die site
Interests
Seeking