About
Ek is n jong ou hier in Secunda, ek is meer opsoek na mense met die selle open-mindedness om mee vriende te wees. Ek is nie in n vaste verhouding nie mar het n paar dames in my lewe wat vir my baie beteken. Ek stel op n intieme vlak net in dames belang. Skoon wees en veiligheid is vir my ook baie belangrik. Ek hanteer graag Al my vriende met respek en verwag natuurlik die selfde trug.
Interests
Seeking