About
Hallo daar😊
Ek is ñ baie reserved en privaat persoon en respekteer dit as julle ook is.
Die lewe is heerlik en daarom moet ons dit ten volle geniet, om vir koffie of ñ lekker drankie te gaan is great en vol pret maar ek dink daar moet darm eers ñ bietjie aantrekkings krag of chemistry is mos nuuskierig en dit is klaar ñ goeie begin.
Geniet die buitelewe net so baie soos ñ rustige aand by die huis.
Onbeplande roadtrips altyd welkom
Nie hier om enige iemand se tyd te mors nie maar om egte konneksies en vriende te maak.
XoXo Ian
Interests
Seeking