About
Ek is hierdie plat op die aarde plaasmeisie, ek hou van die gewone dinge, soos n vleisbraai, en dans, en lekker lag en gesels, ek hou van goeie geselskap lang aande om n hardekool vuur, ek ken elke boom en bos en voeltjie in die bos so as jy nie dit met my kan deel nie, hou verby, ek weet dis n swing site maar ek is opsoek na eerstens n pel, want onthou as jy nie met my brein kan smokkel nie kan jy verby hou, en onthou tussen die langste riete bly die mooiste parras lol
Interests
Seeking