About
Wil net vir almal se ek is n vrou wat hou van mans geen vrouens nie soos in glad nie vrouens nie. Die vrouens kan my vriendinne wees en baie goeie pelle word en dan die kinders ek stel nie belang nie ek wil nie julle onderwyseres wees nie het klaar geleer in my lewe ek is nie n sugar mommy nie. Wil met almal gesels en vriende wees. Dit is my boodskap vir julle
Interests
Seeking