Sooss gewoonlik sit ek an dagdroom oor my medekolega. Hy is hierdie Lang man met hare so swart soos die nag en oe wat gate in jou siel brand. SKIELIK HOOR EK N STEM HIER AFTER MY. "Anne...sol jy dalk na werk saam met my iets gaan drink?" Dit is asof die aarde se gravitasie band my laat gaan het. EK sweef in hierdie absolute ligleegte. My Hart plop word in my bordkas. Dit is niemand anders as hierdie misterieuse Lang donke...