About
Getroude paartjie vol liefde vir mekaar. Opsoek na 'n dame om saam met ons te kuier en stout wees. Hou by ons eie ras en is opsoek verkieslik na ons ouderdom of jonger dame wat dieselfde in gedagte het.
Volgende is 'n moet:
1. Geen single mans. Let wel sy soek 'n dame om meer te speel.
2. Netheid is n groot vereiste. Soos ons moet die ander persoon skoon geskeer wees en skoon wees op hulself.
3. Ons bly by ons eie ras. (respekteer dit)
4. Ons gebruik glad nie dwelms nie en sal ook glad nie saam iemand wil tyd spandeer wat op dit is nie.
Ons verkies iemand wat n sin vir humour het en wat saam ons kan kuier sonder om gedruk te voel. Dan kyk waar die dag/aand ons neem.
Vouches
Interests
Seeking