Hi almal.
Ons wil graag n "meet & greet" hou vir swingers in en om Welkom.
Ons sal daarvan hou om bietjie nuwe vriende te maak, saam met wie ons kan braai en lekker gesellig kuier.
Ons wil kyk om die 19de Desember '15 n bring en braai te hou, waar almal mekaar kan ontmoet en lekker saam kan kuier en gesels.
Almal is welkom om die kuier saam met ons te geniet.
As jul belangstel stuur vir ons vroegtydig n message, dan maak ons n plan.
XOXO
B&S