Waar is die naaste nudiste plek in Limpopo en kan mens daar speel in die ope lig en wat is die kanse op ouer paartjies op so plek kan mens oornag of is dit net vir die dag.
Enigste regte plek is Sun Eden in Dinokeng Pretoria en nee jy mag nie daar speel in die natuur of publiek nie, maar in jou tent of chalet. Dan plot 38 ook in Pretoria, daar kan jy kaal wees en swing in die publiek en ook daar oorslaap. Dit is jou naaste plekke wat ek van weet.