Hi daar nuut hier hoop daar is iemand wat my touwys sal maak sien uit daarna .
Baie welkom Harry
Begin lees so bietjie terug in die forums en jy sal gou deel van ons wees en moenie dat engels jou intimideer nie die meeste praat afrikaans maar is te skaam om dit in die forums te doen. Hoop ons sien sommer baie nuwe idees van jou kant af.
Wie se ons is skaam om Afrikaans te praat of te skryf HUH HUH????
Ek verkies net Engels, want almal kan dit dan verstaan wat dit lees, ons het baie forum lesers van oorsee hier in die forums,ek vir een ,kry baie mails van die oorsese klomp en chat gereeld via mails met hulle.
Maar ,Welkom Harry geniet jou self hier.
Ek hoop nou nie weer dit word 'n punt van debat nie, het niks teen enige mens se voorkeure nie.
She is just teasing you man! Welcome Harry!