Is daar enige iets in die dorpe aan die gang. Kom ons maak 'n plan en begin ook om ons self te iedentieviseer soos die in Gt En blouberg. Enige iedees laat weet
Wat gaan hier aan. Is daar niemand wat hier iets wil doen nie. Ek is nuut met dit en sal graag meer wil leer. Asb gee trugvoering. :sad: :twisted: :twisted: