Kan iemand dalk verduidelik hoe werk dogging in kimberley? En is hier veilige plekke vr dit? Wat soort van privaat is? Ons is redelik diskreet. Is hier mense wat dit doen?
Ja weet v daardie plek. Dis nie juis privaat daar nie. Kan karre duidelik vd pad af sien. Enige ander plek?
Veiligste maar in n hotelkamer ek het een Maandag aand as julle sou belangstel
Ons het vanaand een dankie. Ek praat van dogging
Lokale wat op die Dogging bladsye genoem is, sluit in:
CC Riders Clubhouse Grounds
Oop veld agter die SPCA
Skatepark parkeer area na ligte afgeskakel is.
en die krieket veld....
Was nog nie self by enige van die plekke nie, hoop om een dag die geleentheid te kry!
Hoop dit help? Sal graag terugvoering wil kry oor die geskiktheid van die verskillende sites!
Nie een van daardie areas is privaat meer en is redelik onveilig dees dae.
Was al op 2 of 3 geleenthede daar. Is ok as j dieper by die veld in ry. Di adult world is n goie opsie kos min en is privaat.
Dankie vir die terugvoering, ons so bietjie gaan kyk na die plekke wat genoem is, en ek stem saam kimberley. Dit lyk nie meer veilig nie. het maar besluit om self geskikte plek te soek. Ken darm ons dorpie redelik. Sal julle op hoogte hou.