Join the most popular community of South African swingers now
Login

sorry in Afrikaans.. good joke

last reply
1 reply
979 views
1 watcher
0 likes
Die ou oom verjaar en word 93. Hy besluit om na 'n 'huis van plesier' te gaan en bespreek 'n dame vir hom daar. Die kamer is ver en die oom loop lank daar na toe, maar toe hy daar inloop wag die mooieste meisie vir hom kaal op die bed. Hy haal 4 stukkies watte en 'n kondoom uit sy beursie. Sukkel-sukkel sit hy die 1ste stuk watte in sy 1 neusgat.. 2e stukkie watte vir die ander neusgat en die ander stukkies vir sy ore. Die meisie vra, 'oom, ek weet waarvoor oom die kondoom wil gebruik, maar waarvoor al die watte in die ore en neusgat?' Hy sê stadig maar redelik hard en duidelik, ' Niggie, as daar 2 goed is wat hierdie oom verpes, dan is dit 'n geskreeu van 'n vroumens en die reuk van rubber wat brand'
:smile:biggrin:-Dlol:giggle: