Join the most popular community of South African swingers now
Login

Plettenberg bay

last reply
4 replies
894 views
0 watchers
0 likes
Where are all the plet couples with the bi ladys who wanna hookup for friendship and fun she loves couples with older men
Hierdie berig kan eintlik maar op al die plattelandse dorpies betrekking het. Gaan search jy profiles in die area is daar nogal baie mense, maar probeer kontak maak en net mooi niks gebeur nie. Daar moet darem 'n pluimpie gaan vir die singles hulle probeer hard om kontak te maak. Maar uit ondervinding is dit ongelukkig mense wat getroud is, maar wil as singles speel. Dit is so almal voldoen nie aan almal se voorkeure nie, maar weereens uit ondervinding is dit eintlik onmoontlik om 'n 100% match te kry, moet seker maar toegewings maak as jy erenstig is oor vriendskap. Maar die kruks van die saak is hoe weet jy daar is nie 'n match nie want omtrent al inligting op 'n profile is die mense se huwelikstatus en hul ouderdom maar die ander inligting is maar lukraak. So as jy nie eers bereid is om te begin gesels hoe gaan mens werklik uitvind of daar dalk raakvlakke bestaan. Die meeste definisies van mense se voorkeure en afkeure is so wyd, jy kan met 'n ossewa daar binne draai, maar tenminste moet jy die pad van die assewa loop. Ek probeer die vraagstukke op my manier te benader en hoop nou nie weer een of ander geleerde vriend kom en probeer dit af kraak nie. Kom ons probeer die forum aan die gang kry en los die negatiewe kritiek vir die politiekuste en geleerde vriende
Dis ongelukkig elke mens se keuse met wie hy wil swing en met wie nie bair karing en kan nie dink die mense stel nie belang nie ons sal nou meet met enige iemand as ons voel daar is n kans dat ons kan click en dis die vrou se keuse of sy wil of nie
100% reg en die vrou se voorreg om te rule.
So ongelukkig het niemand nog in haar saam geval nie. Maar as dit gaan gebeur sal dit groot fun wees want dit is wat sy wil he